Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tilla's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elzaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing, goed geleë. Pragtige huis. Heerlike rustige kuier gehad. Sal weer daar bly en dit beslis aanbeveel vir groot gesinne of groepe. Kwaliteit linne (dankie vir die lekker warm komberse in hierdie koue).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Tilla's Place
Beste Elzaan, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit baie. Julle was so rustig en het die huis mooi netjies gelaat. Dankie. Julle is altyd welkom by ons.

Tanja D
Lang verblyf
4.8
Feb 2025

Pragtige ou huis, netjies en skoon in 'n stil en rustige area. Pragtige ou huis, alles netjies en skoon. Stil en rustige area. Goed ingerus vir groot groepe van 8. Genoeg badkamers vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Gerieflik, pragtig en skoon. Pragtige tuin en ontspanne atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Lekker sentraal geleë. Pragtige huis met mooi geskiedenis. Hoop om weer in die toekoms daar te kan tuisgaan. Vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Tilla's Place
Liewe Janetta Baie dankie. Dit was voorwaar lekker om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete Patricia

Melloney H
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Baie lekker. Dit was 'n lekker plek om oor te slaap. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle N
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Ons het baie tuis gevoel en dit was naby aan waar ons moes wees. Patricia was daar om ons met 'n Kaapse warmte te verwelkom. Plek is bitter netjies, mooi en skoon en veilig. Sal weer daar oorbly wanneer ons weer Kaap toe gaan. Sal vir seker dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana J
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Very nice and comfortable stay, central location and close to shops. Spacious enough for our large group, we thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia V
Lang verblyf
5.0
Nov 2021

Vriendelike en professionele diens. Alles was puik. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Tilla's Place
Liewe Lydia. Baie dankie vir die opbouende woorde. Word opreg waardeer. Dankie Dat julle die plek netjies gelaat het. Julle is altyd welkom. Geniet die vakansie en bly veilig. Groete, Patricia

Tebatso M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2021

It was a pleasant stay, we enjoyed the place and felt safe. The place is clean and open enough to give 4 couples privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Tilla's Place
Hi Tebatso Thanks for the positive review. It was a great pleasure to host you and your friends. Thanks for leaving the house in a clean and tidy condition. It is much appreciated. Go well and keep safe. Regards Patricia

Terine D
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Pragtige, netjiese verblyf. Die huis is baie ruim en mooi. Kamers is skoon en pragtig gemeubileer. Alles wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid was voorsien sowel as ekstras. Patricia is baie gasvry en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Dit is definitief 'n plekkie wat ons weer sal gebruik as ons die Kaap weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonceba L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Baie goed, dit was baie akkommoderend en verfrissend. Waarde vir geld en die ligging was in 'n baie veilige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Tilla's Place
Hello Nonceba, It was such a pleasure to host you and your friends and family. So glad you had a great stay at the guesthouse. Thanks for leaving the house neat and tidy. Best regards, Patricia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grasmere-straat 122, Athlone, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxN2U4MGZlLWNjYzYtNDE2Yi05ZThmLWE3NmNhNTc0NzVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 122 Grasmere Street Athlone 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971932 18.505749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang