Tilla's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Janetta R - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig en skoon. Pragtige tuin en ontspanne atmosfeer.
Tilla's Place se terugvoer
Liewe Janetta
Baie dankie.
Dit was voorwaar lekker om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Patricia
Melloney H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lizelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel en dit was naby aan waar ons moes wees.
Ziana J - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice and comfortable stay, central location and close to shops.
Lydia V - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens.
Tilla's Place se terugvoer
Liewe Lydia. Baie dankie vir die opbouende woorde. Word opreg waardeer. Dankie Dat julle die plek netjies gelaat het. Julle is altyd welkom.
Geniet die vakansie en bly veilig.
Groete,
Patricia
Tebatso M - Mei 2021
Algehele gradering
It was a pleasant stay, we enjoyed the place and felt safe.
Tilla's Place se terugvoer
Hi Tebatso
Thanks for the positive review. It was a great pleasure to host you and your friends. Thanks for leaving the house in a clean and tidy condition. It is much appreciated.
Go well and keep safe.
Regards
Patricia
Terine D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
Nonceba L - Jul 2019
Algehele gradering
Great experience overall, it was very accommodating beautiful and refreshing. Value for money and also the location was at a very safe area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed, dit was baie akkommoderend en verfrissend. Waarde vir geld en die ligging was in 'n baie veilige area.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tilla's Place se terugvoer
Hello Nonceba,
It was such a pleasure to host you and your friends and family. So glad you had a great stay at the guesthouse. Thanks for leaving the house neat and tidy.
Best regards,
Patricia
Russell L - Jan 2019
Algehele gradering
Home away from home and owners have best customer service and consideration.
Lees meerTilla's Place se terugvoer
Hi Russell
Was only a pleasure to accommodate you and your family. Hope everyone is recovering well. Regards to all.
Patricia
Lizaan B - Apr 2019
Algehele gradering
Pleasantly surprised with neat and spacious accommodation, everything we needed was looked after by our gracious hosts.
Tilla's Place se terugvoer
Hello Lizaan
Was so 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so mooi netjies en skoon gelaat het. Julle is welkom om enige tyd weer te kom.
Groete
Patricia en Carl
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Baie netjiese lekker huis vir ons self met al die geriewe.
Tilla's Place se terugvoer
Goeiedag Chris,
Was 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Jou dogter se fietsry handskoene is nog hier, tot volgende keer!
Kom gerus weer.
Groete
Patricia
Yolandi A - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek vir groot familie en sentraal geleë.
Tilla's Place se terugvoer
Hello Yolandi,
Was n groot plesier om julle te he. Hoop ons sien julle weer. Lekker feesgety vir julle.
Groete,
Patricia
John K - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid.
Tilla's Place se terugvoer
Baie dankie John. Was n groot plesier om julle te he.
Dankie vir julle vriendelikheid. Mooi bly tot volgende keer.
Groetnis
Patricia & Carl
Shimone K - Nov 2018
Algehele gradering
The family were all very happy with the accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die familie was almal baie gelukkig met die verblyf.
Tilla's Place is 'n goeie sentrale plek om te bly. Naby winkels en winkelsentrums. 'n Kort rit vanaf die lughawe. Dit is uiters netjies. Ons ontvangs was goed en die eienaars was 'n plesier om saam mee te werk. Die doendinge rondom die huis is ook vermaaklik. Lekker braaigeriewe en bome om onder in die somerdae te sit. Die uitleg van die huis is prakties, ruim en bied 'n mengsel van moderne en ou elemente. Iets vir almal om te waardeer. Die gesin het die verblyf baie geniet. Dankie, Patricia, vir alles.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tilla's Place se terugvoer
Hi Shimone,
Was 'n groot plesier om jou vriendelike familie te huisves. Hoop ons sien hulle gou weer. Geniet die opkomende feesgety en wees veilig.
Vriendelike groete,
Patricia
Madelein N - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal geleë.
Tilla's Place se terugvoer
Hello Madelein
Baie dankie. Dit was n plesier om julle te huisves.
Groete
Patricia
Ruwaida B - Des 2017
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Clint D - Des 2017
Algehele gradering
Tilla's Place is perfect for any family.
Tilla's Place se terugvoer
Hi Clint,
It was a great pleasure to host you and your family. Thank you for leaving the house in such a clean condition, you always welcome.
Best regards,
Patricia
Chantell C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker geleë.
Tilla's Place se terugvoer
Dankie Werner, was 'n groot plesier om julle te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Patricia en Carl
Leon H - Des 2017
Algehele gradering
Was clean, safe and home away from home.
Theresa B - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang. Huis was perfek. Die gasheer en gasvrou laat mens baie tuis voel.
Tilla's Place se terugvoer
Baie dankie Theresa! Dit was n groot plesier.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grasmere-straat 122, Athlone, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang