Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timamoon Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gaylyn & Jessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Timamoon Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jose R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose R

Really enjoyable and relaxing.

We enjoyed our stay and definitely would go back again.

Ansie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

'n Ongelooflike ervaring!

Absoluut perfek! Alles was onverbeterlik, uitmuntend en aan te beveel!

Janda O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janda O

Awesome!

Moonrivier is uitstekend!

Lizette J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Fantasties!

'n Groot verassing! Baie eksoties, lieflike natuurskoon, privaat en die chalet was baie mooi! Antieke kunswerke is orals self in die pragtige badkamer met sy persiese matte en pragtige silwer kandelare! Die pragtige koningsbed het die lieflikste sylinne oortreksels, voorwaar 'n plesier met al die mooi skilderye in die kamer! Die kos uit die boonste rakke langs 'n mensgemaakte meer, so romanties! Die personeel is goed opgelei en baie professioneel. Ek kan net sê dat dit was een groot fees! Laastens die tuin is 'n stukkie paradys! Ons sal definitief weer daar tuis gaan. Eksoties!

Heleen R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen R

Beslis die mees romantiese plek op aarde!

Kos is fantasties. Eenheid asemrowend.

Heleen R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen R

Beslis die mees romantiese plek op aarde!

Kos is fantasties. Eenheid asemrowend.

Erika J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Fantasties! Pragtige plek met goeie kliëntediens en kos.

Ek sou dit vir enige persoon aanbeveel wat 'n ruskans nodig het en bederf wil voel. Gaan beslis weer besoek maar die volgende keer hopelik 'n bietjie langer!

Vanaf
Vanaf R4 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6c3a9a2683928831e59d5a96a792167b026a73189e33968ec6882d73d18f32df8bf540d10879d3cab238d9228240cb599e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 930 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R536 Sabie Hazyview Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.04826595553 30.957930386067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang