Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timbavati Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Francois J
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2022

Geriewe is afgeleef, kort onderhoud. Swembad is skoon maar watervlak te laag vir die swembadpomp. Gras moet asb. gesny word. Kliëntediens was goed.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2021

Verblyf netjies, kos ok - ontbyt kan verbeter, baie geraas (musiek van gaste en van buite) deur die nag vanaf vroeg tot laat in die aand. Verblyf was ok, sal koffie/ tee in kamer waardeer, kombuis maak 3 uur toe. Baie geraas deur die nag, gaste wat musiek speel tot laat, nabye taverns wat musiek speel deur die nag en tot vroeg in die oggend - kon nie nag geluide waardeer.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Erick Moll W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Ook na 2 jaar weer goed. In 2015 zijn wij 5 dagen geweest, nu drie dagen. We hebben niet de rondavel gekregen die we hadden gevraagd, maar deze was ook oké. Ruim, goed bed. Helaas jammer dat het uitzicht is belemmerd door de bouw van de tenten. Wel nog rdelijk veel dieren gezien die daar vrij rod lopen. Ontbijt is erg goed. Het diner wat is de Boma werd geserveerd is ruim voldoende en van goede kwaliteit. Al met al een paar fijne dagen gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lj C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

Dit was wonderlik en soos dit op web verskyn. Die ontvangs was uitstekend en professioneel. Die mense was almal baie vriendelik en hulpvaardig. Toe ons 'n versoek gerig het om nader geskuif te word was dit binne minute gereël. Die aandete was stylvol en baie smaaklik. Weereens was die personeel op hul pos en die kok was self ook teenwoordig gewees. Die ontbyt was ook goed voorgesit en smaaklik. Bestuur is ten alle tye beskikbaar vir enige gebeurlikheid. Ek sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monnapula T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2018

The place is a true safari experience. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2018

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Philip N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Aangename verblyf met ontbyt en heerlike aandetes in die Boma! Bedompige, warm nagte - net waaier. Gawe personeel. Aanbeveel as goeie waarde vir geld met heerlike maaltye ingesluit. Boma area is 'n lekker kuierplek met die kroeg en swembad. Uitstekende pad na Orpenhek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renu G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2017

Great experience with the family. Kylie the mangeress was always pleasant and helpful. Gave us good advise on places of interest to see in the area besides Kruger. Took into consideration my meal requirements and made sure I was happy. She also booked our game drives. Staff are humble and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary A
Kort verblyf
3.8
Mei 2016

Very friendly staff and warm welcome. Very friendly and warm staff, they make you feel at home. The rooms/rondavels could be cleaner. The hospitality and preparing your bed for the night and the mosquito net a bonus. Boma dinner and boma atmosphere was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erick Moll W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Heerlijk verblijf. Wij hebben 5 nachten gehad in de lodge. Het was een mooie rondavel met goede voorzieningen, ruimte en rust. De auto makkelijk naast de deur en tegelijkertijd allerlei dieren die voor de rondavel lopen. Het personeel is zeer behulpzaam en vriendelijk. De voorzieningen zoals de bar en het restaurant zijn uitstekend en goed voorzien. Je krijgt veel waarde voor je geld en we hopen dan ook in de toekomst als het mogelijk is nog terug te komen. Wij bevelen Timbavati Safari Lodge van harte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kylie
Timbavati Safari Lodge
Thank you very much for taking the time to review your recent stay with us. We are glad you thoroughly enjoyed your stay and we do look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen-weg R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTcwMmY2LWE4NGQtNDVhNS1iNmY2LThiMjQ1MzI3MDQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 R531 Orpen Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.561878165865 31.150531768799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang