Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timbavati Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Timbavati Safari Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Francois J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Francois J

Geriewe is afgeleef, kort onderhoud.

Swembad is skoon maar watervlak te laag vir die swembadpomp. Gras moet asb. gesny word. Kliëntediens was goed.

Johan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan C

Verblyf netjies, kos ok - ontbyt kan verbeter, baie geraas (musiek van gaste en van buite) deur die nag vanaf vroeg tot laat in die aand.

Verblyf was ok, sal koffie/ tee in kamer waardeer, kombuis maak 3 uur toe. Baie geraas deur die nag, gaste wat musiek speel tot laat, nabye taverns wat musiek speel deur die nag en tot vroeg in die oggend - kon nie nag geluide waardeer.

Erick Moll W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick Moll W

Ook na 2 jaar weer goed.

In 2015 zijn wij 5 dagen geweest, nu drie dagen. We hebben niet de rondavel gekregen die we hadden gevraagd, maar deze was ook oké. Ruim, goed bed. Helaas jammer dat het uitzicht is belemmerd door de bouw van de tenten. Wel nog rdelijk veel dieren gezien die daar vrij rod lopen. Ontbijt is erg goed. Het diner wat is de Boma werd geserveerd is ruim voldoende en van goede kwaliteit. Al met al een paar fijne dagen gehad.

Lj C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lj C

Dit was wonderlik en soos dit op web verskyn.

Die ontvangs was uitstekend en professioneel. Die mense was almal baie vriendelik en hulpvaardig. Toe ons 'n versoek gerig het om nader geskuif te word was dit binne minute gereël. Die aandete was stylvol en baie smaaklik. Weereens was die personeel op hul pos en die kok was self ook teenwoordig gewees. Die ontbyt was ook goed voorgesit en smaaklik. Bestuur is ten alle tye beskikbaar vir enige gebeurlikheid. Ek sal enige tyd weer daar bespreek.

Monnapula T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monnapula T

The place is a true safari experience.

See stars.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Philip N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N

Aangename verblyf met ontbyt en heerlike aandetes in die Boma! Bedompige, warm nagte - net waaier. Gawe personeel.

Aanbeveel as goeie waarde vir geld met heerlike maaltye ingesluit. Boma area is 'n lekker kuierplek met die kroeg en swembad. Uitstekende pad na Orpenhek.

Renu G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renu G

Great experience with the family.

Kylie the mangeress was always pleasant and helpful. Gave us good advise on places of interest to see in the area besides Kruger. Took into consideration my meal requirements and made sure I was happy. She also booked our game drives. Staff are humble and pleasant.

Mary A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary A

Very friendly staff and warm welcome.

Very friendly and warm staff, they make you feel at home. The rooms/rondavels could be cleaner. The hospitality and preparing your bed for the night and the mosquito net a bonus. Boma dinner and boma atmosphere was lovely.

Erick Moll W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick Moll W

Heerlijk verblijf.

Wij hebben 5 nachten gehad in de lodge. Het was een mooie rondavel met goede voorzieningen, ruimte en rust. De auto makkelijk naast de deur en tegelijkertijd allerlei dieren die voor de rondavel lopen. Het personeel is zeer behulpzaam en vriendelijk. De voorzieningen zoals de bar en het restaurant zijn uitstekend en goed voorzien. Je krijgt veel waarde voor je geld en we hopen dan ook in de toekomst als het mogelijk is nog terug te komen. Wij bevelen Timbavati Safari Lodge van harte aan.

Timbavati Safari Lodge se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review your recent stay with us. We are glad you thoroughly enjoyed your stay and we do look forward to your next visit.

Timbavati Safari Lodge
Hendrik D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik D

Kan nie aanbeveel as waarde vir geld nie.

Kamer baie netjies, maar 'n ketel en 'n paar koppies sou 'n groot verskil gemaak het. Ons het net een keuse gehad vir aandete. R220 vir braaivleis en pap is bietjie baie.

Helen D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helen D

Swak.

Swak, pateties. Daar was harde musiek 24 uur per dag komende van oorkant die pad. Die eetsaal was vuil en daar is geen aandete in 'n boma of by die swembad soos wat hul adverteer nie. Die etes was swak. Ontbyt was baie laat en die aandete was net gewone "bredie". Dan noem hul dit "african cuisine". Ek sal die plek glad nie aanbeveel vir enigeen nie, nog minder weer self besoek.

Alta R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R

Baie aangenaam!

Beveel die plek aan!

Johan V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Sal definitief weer daar oorbly.

Die vriendelikheid van die personeel staan uit. Ek het lanklaas soveel waarde vir geld ervaar. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Jacquie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquie V

Had a really nice experience here. This was ideally situated close to Orpen gate. Friendly and relaxing!

Our hosts and staff were very friendly and we enjoyed our stay.

Arno K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno K

Baie mooi.

Sien die sterre hieronder.

Chris D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D

Verblyf was goed en personeel vriendelik en behulpsaam.

Dis 'n bietjie duur vir wat jy kry. Die lodge is reg langs die groot pad na Orpen-hek geleë. Aan die oorkant van die pad is daar 'n woon-gebied waar baie geraas vandaan gekom het soos harde musiek en karre wat jaag. Die rondawels kort 'n opknap, veral die stortvloer is seepglad. Die matras waarop ons geslaap het was deurgelê en in 'n swak toestand. Ek glo nie daar is iemand wat nie 'n seer rug sal hê as hy eers op dit geslaap het nie. Dan was daar ook van die gaste wat hulle glad nie kon gedra nie en baie geraas het. Ek glo vir die geld wat ek daar betaal het kon ek definitief iets beter gekry het. Jammer maar dis hoe ek daaroor voel .

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen-weg R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTcwMmY2LWE4NGQtNDVhNS1iNmY2LThiMjQ1MzI3MDQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 R531 Orpen Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.561878165865 31.150531768799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang