Timber Ally
Beskrywing
Timber Ally Cottage bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind en daar is 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, essensiële eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n TV en gratis WiFi, en daar is braaigeriewe op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel insluit. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode.
'n Breekskadedeposito word gehef en sal 48 uur na vertrek terugbetaal word.
Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n ekstra koste per dag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Timber Ally Flat beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV. Die kombuisie is volledig vir selfsorg toegerus. Daar is 'n klimraam vir kinders buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel insluit. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode.
'n Breekskadedeposito word gehef en sal 48 uur na vertrek terugbetaal word.
Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n ekstra koste per dag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-weg 1, Umtentweni, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang