Timber Ally
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-weg 1, Umtentweni, 4240, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R420R357 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Timber Ally bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Umtentweni, in 'n omheinde tuin naby die strand.
Timber Ally Cottage bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind en daar is 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, essensiële eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n TV en gratis WiFi, en daar is braaigeriewe op die stoep.
Timber Ally Flat beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 kind en 'n TV met stroomdienste. Die kombuisie is volledig vir selfsorg toegerus. Daar is 'n klimraam vir kinders buite.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
EM Fourie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Eagle-weg 1, Umtentweni, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Timber Ally het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-weg 1, Umtentweni, 4240, KwaZulu-Natal