Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timber and Tide

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Yolande S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie rustige verblyf. Timber and Tide was my vakansieweek waar ek uitgerus het met die seegeluid in my ore terwyl ek aan die slaap raak. Dit was baie gerieflik met alles wat nodig was om vakansie te kon hou. Daar was 'n storm en die weerlig het die krag uitgeslaan. Ek was elke uur op hoogte gehou deur die eienaar en sy was so behulpsaam. Die parkering was veilig genoeg en die strand was loopafstand en veilig. Die hele omgewing is so vriendelik en groet elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Timber and Tide
Dear Yolande, We are so happy that you were content with our lovely area and surroundings. We appreciated your gracious understanding when a freak storm blew out the entire area of electricity. You certainly did take full advantage of the walks, beach, and all the other lovely parts of nature that are entirely free. We trust you will visit again. God bless. Warm regards, Jean and Ken

Frank H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Heerlik gekuier! Sal dit regtig aanbeveel. Pragtige klein kusdorpie, asook omliggende omgewing. Thank you Jean and Ken, we had a lovely few days. Hope to see you again someday.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Timber and Tide
Morning Maryke What a great pleasure it was to host you and your boys. I can highly recommend you and your family as I would not hesitate to have you visit us in the future. One could barely see that we had had guests in the unit as it was left in such a perfect condition. We look forward to any further visits. Warm regards Jean

Riaan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig en gemaklike verblyf. Ongelukkig net oorgeslaap, maar sal definitief weer wil gaan vir langer. Die gasheer is uitstekend, die eenheid is goed toegerus en mens hoor die see in die agtergrond. Pragtige tuin. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Baie lekker ontspanne en stil, geen geraas van motorfietse of so nie. Daar is net nie WiFi beskikbaar soos geadverteer nie, dis al kopseer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Manie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Heerlike opset om te ontspan. Sou net graag 'n see sig wou gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 70, Cannon Rocks, Alexandria, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b2786be90711ca477d4bdf0ac139db383a1349c7909042f0a29c50b41b6ef8617da75cb2b4af2c05ee644e1e63f0d7103d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 70 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7484023 26.5459982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang