Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timberly

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tobie D
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was fantasies. Meer woorde is nie nodig nie. Dit was die perfekte plekkie. Dit was fantasies. Die plek is naby die see en naby alles wat nodig is. Die oom was baie nice met ons en dis 'n lekker area ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Timberly
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Paula A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Timberly is die beste akkommodasie ooit! Die akkommodasie was lieflik! Perfek skoon, keurige dekor, dit het gevoel of ons in 'n 5ster hotel gebly het! Alles was perfek, net wat ons nodig gehad het om lekker te rus! Ons was loop afstand vanaf die strand. Ons voertuig het ons onderdak parkeer, veilig toegesluit. Ons sal definitief weer van hierdie akkommodasie gebruik maak, 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wondelike plekkie. Oom Eddie het ons baie welkom laat voel, kon nie vir 'n beter plek vra as Timberly nie. Netjies, alles wat nodig is was daar, ons het hopeloos te veel goed saamgevat. Sal defnitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Uitstekend en puik. Baie vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie baie ruim, netjies en goed geleë (naby winkelsentrum, strand, N2-snelweg, restaurante). Stil en rustige omgewing. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was baie fantasties. Dit is 'n baie lieflike plekkie en baie netjies. Ons was baie goed ontvang en die eienaar is baie vriendelik ek sal definitief die plekkie aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Ons het baie lekker gekuier. Die tyd was net te min. Die huis was goed toegerus en baie stil. Sal weer by Timberly inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit is die beste verblyf wat ons in n langtyd ervaar het. Die huis is fantasties geleë en pragtige dekor maak dit absoluut 'n agt ster. So skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Timberly
Bake dankie, Bly julle get julle tyd genuet. Hoop ons sien julle weer.

Neil D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Family breakaway. Lovely, spacious accommodation like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien K
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Gemaklik, gerieflik. Die foto's het die plek nie "justice" gedoen nie. Waarde vir geld, lekker kuier en rus-huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Gerieflik, soos 'n tweede tuiste. Eddie is baie gasvry. Timberly is gerieflik, ons het niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5244af9798bcac58a901a7889b798cdc9f9dca2bfae40572e4fe809fdae00b69a9ba14dbeb10700c1ebfa0587dc1263dbe47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 13 Swart Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072583895503 22.183024139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang