Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timberly

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Timberly is in stil dorpie, Tergniet, op die Tuinroete, 22 km van Mosselbaai af, en halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het het 'n privaat ingang en parkeerplek vir 1 voertuig.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Die eenheid lei na 'n pragtige dek-area met 'n tafel en bankies, asook gasbraai-geriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gill D
Saam met lewensmaat
5.0
An exceptional stay whether you choose to 'recharge your batteries' or go exploring. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Annette S
5.0
Baie rustige omgewing, stapafstand na tidal pool, vriendelike gasheer en -vrou. Heerlik. Lieflike plekkie. Alles wat jy nodig het.
Okt 2024
Tobie D
5.0
Dit was fantasies. Meer woorde is nie nodig nie. Dit was die perfekte plekkie. Dit was fantasies. Die plek is naby die see en naby alles wat nodig is....
Sien meer
Aug 2024
Paula A
Saam met lewensmaat
5.0
Timberly is die beste akkommodasie ooit! Die akkommodasie was lieflik! Perfek skoon, keurige dekor, dit het gevoel of ons in 'n 5ster hotel gebly het!...
Sien meer
Apr 2024
Tanya V
Gesin met tieners
5.0
Wondelike plekkie. Oom Eddie het ons baie welkom laat voel, kon nie vir 'n beter plek vra as Timberly nie. Netjies, alles wat nodig is was daar, ons h...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Timberly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5244af9798bcac58a901a7889b798cdc9f9dca2bfae40572e4fe809fdae00b69a9ba14dbeb10700c1ebfa0587dc1263dbe47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 13 Swart Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072583895503 22.183024139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang