Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Time & Again

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Time & Again
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Aziza S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziza S

Awesome stay in Ceres.

Vaughn was amazing, friendly, helpful and informative. We had an awesome stay, with the added spoils of beverages, cereals, choccies, etc. I will definitely recommend your place to family and friends.

Fire Busters B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fire Busters B

Uitstekend.

Dit was baie lekker verblyf.

Morne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Fabulous.

Very nice. Will stay there again.

Anene B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene B

Incredibly neat with lovely little extra touches!

Incredibly neat with lovely little extra touches that made the stay special. The friendly host welcomed us on arrival. The heated blankets were a lovely bonus as we went mid-winter.

Corrie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Skoon, gerieflik en vriendelike gasheer.

Baie lekker bederfies gekry, baie dankie. Met die baie reën is daar beslis baie spelletjies om die hele gesin besig te hou vir ure. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Nataly C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataly C

Excellent, good location.

We had a very good stay. The host welcomed us very nicely. The hospitality was top-notch. We had everything that we needed. Thank you to the host, we will definitely come again.

Barry D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Awesome, brilliant, and warm and fuzzy.

Beyond our expectations. Hosts went out of their way to make our stay special with personal touches and homemade muffins. Definitely one of our top five places we've visited. In the summer the swimming pool would be an advantage. Everything just worked, and we would have stayed longer if time allowed. Well done to the hosts.

Adrienne B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne B

Wonderful.

We enjoyed our stay. Everything was clean and in a very nice area. We will definitely stay there again.

Wayne W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Our stay at Time & Again was perfect. The hosts' attention to small detail was.

Our stay at Time & Again was perfect. The hosts' attention to small detail was appreciated.

Danie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Sal beslis weer kom kuier by julle, dit was rustig en aangenaam.

Baie dankie vir die baie lekker verblyf by die plek. Alles was baie mooi skoon en netjies. Baie dankie vir al die lekker bederfies.

Tessa B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Great host, aircon, pool, braai.

Excellent. Additional breakfast goodies and comfortable beds. Use of pool a bonus.

Steven L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Wonderful experience.

Excellent, value for money.

Dean S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S

The owners were very accommodating and available at all times. The accommodation w.

The owners were very accommodating and available at all times. The accommodation was top notch. Will be returning again.

Time & Again se terugvoer

Thank you for the positive review. We would love to have you back again in the future.

Time & Again
Zama M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Zama M

My family and I had a lovely time at Time & Again. It was clean, there was no noise.

My family and I had a lovely time at Time & Again. It was clean, there was no noise, we had fun in the pool and had a braai. Everything we needed was in the room. I would definitely recommend staying here!

Badroneesha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Badroneesha S

Lekker, rustig dit was 'n hele vibe.

Ek en my groepie het dit geniet, verblyf was asemrowend. Ons het dit baie geniet.

Lilanie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Baie lekker gewees.

Baie lekker gebly, baie netjiese plek. Vriendelik ontvang en dis die perfekte plek vir 'n naweek weg. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Beslis aanbeveel.

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het, sal beslis aanbeveel.

Leon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Ongelooflik en baie gerieflik.

Baie netjies met ongelooflike beddens en beddegoed. Baie netjies en goed toegeruste badkamers, asook tot verskeie keuses van ontbyt graan kosse ingesluit. Vriendelike en behulpsame gashere en duidelike my 1ste keuse wanneer ek weer in Ceres is. Sal Time and again terug gaan, asook aanbeveel.

Elaine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Vriendelike eienaars, behulpsaam en omgee-mense.

Netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Dankie!

Kathy B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B

Vyfster blyplek.

Vriendelik deur eienaar gegroet - het aircon voor ons gekom het aangesit dat vertrekke warm is, want dit het gereën en was koud. Lekker bederfies gekry, goed ingerig vir beurtkrag. Alles was net perfek.

Anja P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja P

Perfek, soveel klein detail wat spreek van omgee.

Sal baie graag weer daar wil bly, perfekte verblyf. So lekker snoesig vir 'n heerlike winterkuier.

Jaco K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Absolute friendliness.

We had the best stay.

Jerome Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome Z

Veilig, netjies en rustig.

Dit was baie lekker om daar te kon wees vir die naweek. My gesin het dit verskriklik geniet. Dit was stil, rustig en veilig. Vaughn, dankie vir jou en jou vrou se gasvryheid, ons kan nie negatiewe terugvoering gee na so 'n lekker en netjiese plekkie nie. Baie dankie!

Brumilda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda J

Super!

Had a very good stay. Very friendly and helpful.

Cecelia G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G

Uitstekende verblyf en die eienaars was so vriendelik en gasvry!

Die gasvrou en gasheer was vriendelik, het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die huisie was skoon, netjies en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie baie dankie.

Ruan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Dankie vir die goeie gasvryheid - ons het baie welkom gevoel.

Ons het nodig gehad om vroeër by die eenheid aan te kom, hulle kon ons akkommodeer en het die eenheid betyds reg gehad. Hulle het vir ons die beurtkrag-skedule gegee, asook sjokolades op die beddens. Die eenheid is groot genoeg vir 'n hele gesin of 'n groepie vriende om gemaklik te kan bly.

Tracy L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L

Top 10.

Absolutely lovely 2 bedroom flatlet, with awesome hosts, loved our 2 night stay there. Will be back again one day.

Mandy G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy G

Baie rustige en veilige area, naby winkels. Baie gerieflik.

Ons het 'n huisie benodig vir die paasnaweek om dir paastyd saam met ons Ceres-familie deur te bring. Dit was die ideale plek en sentraal. Baie rustige en gerieflike kuier. Ons kon nie anders om te vra vir nog 'n ekstra aand nie. Baie dankie vir 'n puik diens. Sien beslis gou weer.

Remantha S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remantha S

Dit was baie lekker gewees. Die uitsig van die plek is baie besonders.

Ek het elke oomblik geniet. Ek raai vir enige persoon aan om daarheen te gaan. Dis baie lieflik en stil ook.

Nico L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Baie lekker.

Baie lekker en gerieflik.

Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Present, friendly and clean.

Clean place and friendly people.

Carol C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Wow en nogmaals wow.

Ons het motorprobleme gehad, net 'n oproep en ons het veilig daar aa gekom. Ontvangs was of ons die egpaar al jare ken. Vriendelike mense, behulpsaam en lieflike harte. Lekker geselskap en moenie eers die bederf en die boeke vergeet nie. Ons sal altyd weer terugkeer.

Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Puik.

Baie lekker ontspan. Tuiste weg van die huis.

Agathe D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agathe D

Ongelooflik lekker.

Eienaars is vriendelik, waarde vir geld en baie dankie vir lekker eetgoedjies. Sal weer teruggaan en aan vriende en familie aanbevel Dankie Time & Again, julle is die beste.

Adrie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K

Awesome! Pragtige skoon omgewing en rustig. Gasvry en netjies.

Het heerlik gebly. Alles is skoon en gasheer en gasvrou was so gasvry. Voel asof mens hul jare lank ken. Hul het soveel ekstra moeite gedoen. Selfs my selfoon charger vir my gepos nadat ek dit daar vergeet het. Stunning! Stunning! Daar is voorsiening gemaak vir kragonderbrekings.

Leoni V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Gerieflik, bekostigaar en skoon.

Hulle was baie akkommoderend en het ekstra moeite gedoen toe ons vra of ons vroeër kan inbook, was perfek vir 'n vinnige oorslaap na 'n troue. Baie dankie.

Sterna M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna M

Heerlik!

Vaughn en Margo was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het allerhande lekker ekstras gekry wat gewoonlik nie ingesluit is in verblyf nie. Die eenheid is gerieflik ingerig met alles wat ons moontlik nodig kon hê. Daar is selfs ligte en TV al is die krag af! Daar is 'n kerk naby wat elke halfuur die tyd aankondig, so vir die ligte slapers sal ek oorpluisies aanbeveel. Ons gaan vir seker weer!

Maxine Claudine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine Claudine D

It was great and comfortable for the 2 nights. Would have loved to stay longer.

We loved the treats on the bed and in the fridge, the rooms are super clean and beautifully decorated. There are books to read and board games to play which is nice.

Helene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Die beste plek, voel soos 'n tweede huis.

Met ons aankoms, was alles netjies en die plek is regtig groot. Hulle het aan alles gedink. Wat jy nodig het, is daar.

Aluciaane W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aluciaane W

Was wonderlik om daar te bly, ek sal dit aan beveel en jy voel so veilig daar. Die mense is so lieflik, en baie vriendelik.

Dis in 'n stil gebied, baie nice. En die 2 honde is so oulik, wil nie eers van die swembad praat nie,. Dit is net 'n jammerte die tydtjie was so kort. Wou baie graag, swem.

Mario B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Baie aangenaam.

Baie aangename ervaring.

Marina F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Vriendelik ontvang.

Goeie ontvangs. Die plek is pragtig en alles wat ons nodig gehad het.

Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlike oornag, verblyf vir my en my gesin!

Sal time and again vir enigeen aanbeveel. Vriendelike gasheer, baie netjiese geriewe. Sommer net 'n lekker plek om te oornag!!

Hannelie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Gesellig, gerief en gemak ten midde van 'n hewige storm.

Mooi, rustige woonbuurt met veilige, onderdakparkering. Die pragtige, silwerskoon eenheid met 'n 2de slaapkamer is baie goed ingerig, met baie ekstras. Die "bederfies" (sjokolade, peuselgoedjies en vars blomme in die badkamer) het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Dankie Vernon en Margo.

Charl J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J

Fantastic.

We had a fantastic time. Thank you, Margo and Vaughn, for your hospitality. It was greatly appreciated and we will surely make use of your accommodation again.

Time & Again se terugvoer

It was a pleasure having you here.

Time & Again
Schalk D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende, vriendelike gasvryheid.

Reagan P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan P

Fantasties.

Die mense was baie behulpsaam en nice!

Randell C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell C

Dit was die beste tyd van lewe.

Rustigheid en die moeite werd. Ek en my eggenoot het dit makeer, alleentyd saam, en ons het lekker gebond.

Ronwon L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwon L

Baie rustig, sal weer kom.

Ceres was net goed vir ons.

Felicity W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity W

Our stay was really pleasant - truly above and beyond our expectation. Time and Again is super neat and tidy, a very clean place.

We were greeted by the friendliest hosts, both husband and wife. We really got more than what we expected. Besides the complimentary tea, coffee and sugar, we got some snacks as well. The tranquillity is just what we needed.

Sandy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M

Lekker.

Die kuier was fantasties. Die mense het ons goed ontvang en hulle is baie gasvry. Sal my vriende aanbeveel. Dankie Time & Again vir 'n wonderlike tyd.

Time & Again se terugvoer

Dit was ons voorreg.

Time & Again
Carina T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T

Heerlik gekuier in rustige omgewing.

Baie skoon en netjies. Eienaars vriendelik en baie behulpsaam.

Karla D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla D

Baie lekker geswem en geslaap.

Lieflike plekkie met vriendelike mense!

Andries B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Good and comfortable place for a quick overnighter.

Please get more info on restaurants in the area that are open until late or have the option of meals within the enquiry process.

Adelaide M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide M

Awesome! Dit was beslis die moeite werd.

Dankie aan die eienaars vir jul gasvryheid, die rustigheid en kalmte is presies wat ons nodig gehad het met die vinnige wegbreek, al was dit net vir een aand. Die plekkie was baie netjies, dit het als en meer in wat ons nodig gehad het. Die treats was awesome. Ek sal beslis weer gaan.

Bradley K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley K

Moeite werd gewees.

Veilige gebied gewees. Naby die dorp.

Doretha C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doretha C

Plattelandse gasvryheid! Alles skoon en netjies! Het bederf gevoel met die sjokolade op skoon handdoeke, yskas vol bederf en die goeie koffie waarmee ons kon opstaan.

Was jammer dat ons net een nag geslaap het, so lekker was dit. Sal beslis aanbeveel en self weer gaan.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergmanstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01d1b1f505ce7d3c31eeba497fc8281dfe3ec98c0feb4c9d07f20c52406561456435ebe69d70e6edc6a1cb4d72c07837a46d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 7 Bergman Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.364904101129 19.308344228656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang