Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Time & Again

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergmanstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Time & Again bied gasteverblyf op die gasheer se perseel met 'n aparte ingang en is in 'n stil woonbuurt, in Ceres geleë. Hierdie vakansie-eenheid is ideaal geleë naby die middedorp, wat winkels, restaurante en ander geriewe het om te besoek.

Hierdie volledig gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 4 gaste, verkieslik gesinne, tensy paartjies bereid is om 'n badkamer te deel. Dit bestaan uit 2 slaapkamers. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n en suite-badkamer. Die badkamer is nie tussen die twee slaapkamers nie. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het die en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die hoofslaapkamer het basiese hitte-en-eet-toebehore soos 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel, 'n broodrooster en elektriese braaipan. Boonop het die eenheid 'n slim-TV wat aan die gratis Wi-Fi kan koppel om media te stroom.

Gaste het toegang tot die gasheer se tuin en die swembad. Daar is braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Time & Again
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bergmanstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Time & Again het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergmanstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01d1b1f505ce7d3c31eeba497fc8281dfe3ec98c0feb4c9d07f20c52406561456435ebe69d70e6edc6a1cb4d72c07837a46d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 7 Bergman Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.364904101129 19.308344228656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang