Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Time Out

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Vriendelike eienaars. Vriendelike eienaars, mooi plekkie, baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Time Out
Maklike gaste, kommunikeer goed en baie netjies, laat alles perfek. Kan hulle met groot gemak aanbeveel.

Jeanette P
1 nag
5.0
Mei 2022

What a cozy and comfortable stay. The room was beautifully decorated and Marie went out of her way to make sure I was comfortable. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Time Out
Thank you for supporting Time Out.

Laantie L
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

Vriendelike gasvrou. Netjies. Als wat nodig is. Stort afvoerpyp was verstop, (ek het nagelaat om vir gasvrou te sê) verder als in orde. Stil area saans. Baie verkeer met spitstye. Naby restaurante en hospitaal. Sentraal geleë. Naby lughawe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Time Out
Aangename gas kan haar verseker aanbeveel. Ai jammer om te hoor die afvoerpyp het jou gepla. Sy wegvloei val is bietjie min, wasbak en die res werk honderd persent.

Hugh S
1 nag
5.0
Okt 2019

Perfek. Marie het meer as uit haar pad gegaan om my te laat tuis voel. Kamer is netjies en het aan al my vereistes voldoen. Sal definitief Time Out aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strubenstraat 4, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ae6cf76f015fc22b718630ca5b7545496eac48802e433839bbcd46c2a53e6a27fbf80b0e4c87ec89630010fd896ff8734f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Struben Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.15581 28.33169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang