Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Time-Out Apartment

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 R2 678 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Time-Out Apartment skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch Wynlande, met asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en die majestueuse Helderberge. Die Devonvallei is bekend vir sy pragtige wynplase en is net 9 min vanaf Sentraal Stellenbosch geleë.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel is toegerus met 'n Daikin-lugversorging en rugsteun tydens beurtkrag.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiebord, eetgerei, breekware, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Begin jou dag met 'n koppie koffie op die stoep of kom bymekaar om die vuur vir 'n eg Suid-Afrikaanse braai. Hierdie eenheid het ook rugsteunkrag.

Die swembadarea bied 'n ontspanne plek met wonderlike uitsigte. Gaste is welkom om te gaan draf of stap in die pragtige olyfboord by Le Verger.

Die natuurlike watertoevoer kan 'n effens ander kleur hê as gevolg van natuurlike tanniene, maar dit gaan deur 'n deeglike suiweringstelsel en is veilig om te gebruik. Gaste het toegang tot die swembad by Le Verger

Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar agter elektriese hekke en heinings en die toegewyde sekuriteitspan verseker dat alle gaste welkom en veilig voel tydens hul verblyf. Gaste is welkom om te draf, fietsry en tot by die olyfboord te stap om die olyfplaas te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 150
R3 150 R2 678
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 150
R3 150 R2 678
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5986419c253374a225b97c3bec4dccd8176f8c4f998e307303544ba69fc27d98bc71c05867b91bbdefd5fb9cf15322265b9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 150 nouVanaf R2 678 per nag (plek vir 2) Devon Valley Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.916747950336 18.816369494776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang