Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timoak

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Karin K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beslis eerste op my lys as ek weer Jeffreys besoek. Dit was uitsonderlik en niks het gekort nie, en die diens was uitstekend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie Karin. Bly julle het lekker gekuier en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete Morne.

Lorna K
1 nag
5.0
Jun 2024

Hierdie selfsorg eenheid is by uitstek dié netjiesste nog. Ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Dit was net 'n plesier om jou te ontvang, Lorna. Baie dankie vir die spesiale geskenk. Ek sal altyd aan jou dink as ek daarna kyk. Mooi loop. Groete, Morne

Ilouise K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons gekose verblyf vir enige toekomstige kuiers in Jeffreys. Was vir seker die skoonste en netjieste plek waar ons al ooit gebly het. Privaat en baie goed ingerig. Veilige buurt en parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie vir ons te voltooi. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet. Groete, Morne

Andries T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie stil en rustig en baie sentraal. Ons het baie lekker gebly, heerlik stil en baie rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie vir die mooi resensie. Jeffreys Baai sien uit na jou volgende besoek. Groete, Morne

Zurika H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Stil en rustig. Pragtig en netjiese selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Morne
Timoak
Baie dankie, Zurika. Sien julle gou weer. Groete, Morne

Vivienne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantasties en wonderlik. Ons het lekker gekuier. Dit is veilig en baie netjies. Hartlike mense. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie Vivienne. Dit was net n plesier om julle te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Morne

Melize C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Pragtige plek. Pragtige plek vir oorslaap en ontbyt. Baie naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hi Melize. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien met julle volgende besoek aan Jeffreys Baai. Groete, Morne

Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Kon gemaklik wees, kon met 'n geruste hart vakansie hou. Eienaars is gasvry en verwelkomend. Verblyf is goed geleë, naby 'n swemstrand en naby genoeg aan hoofstrand. Die selfsorgwoonstel/verblyf het alles wat jy benodig en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hallo Natasha. Hoop dit gaan goed. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Morne

Susan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Die plekkie is baie netjies en modieus ingerig. Morné is 'n baie gawe gasheer en het ons spesiaal laat voel met ons aankoms. Ek sal Timoak aanbeveel vir diegene wat rustigheid en stilte wil ervaar. Morné se vriendelikheid het dit meer aangenaam gemaak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hi Susan, baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb gou weer. Groete, Morne

Marita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Veilige en gerieflike verblyf. Die plek is baie netjies en skoon. Stil area. Morne is 'n goeie gasheer. Dankie vir lekker tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hallo Marita, hoop om julle weer volgende jaar te sien. Veilig wees en groete daar by die huis. Baie dankie. Morne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a0642bbbc9b19b9713869640d81940693f13ab804989820498e3343eaa9b50e5cd9e84144d7b12148129b7c22ac262c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang