Timoak
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Karin K - Jun 2024
Algehele gradering
Beslis eerste op my lys as ek weer Jeffreys besoek.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Karin. Bly julle het lekker gekuier en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete Morne.
Lorna K - Jun 2024
Algehele gradering
Hierdie selfsorg eenheid is by uitstek dié netjiesste nog.
Timoak se terugvoer
Dit was net 'n plesier om jou te ontvang, Lorna. Baie dankie vir die spesiale geskenk. Ek sal altyd aan jou dink as ek daarna kyk. Mooi loop. Groete, Morne
Ilouise K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons gekose verblyf vir enige toekomstige kuiers in Jeffreys.
Timoak se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie vir ons te voltooi. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet. Groete, Morne
Andries T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie stil en rustig en baie sentraal.
Timoak se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Jeffreys Baai sien uit na jou volgende besoek. Groete, Morne
Zurika H - Aug 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Timoak se terugvoer
Baie dankie, Zurika. Sien julle gou weer. Groete, Morne
Vivienne B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties en wonderlik.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Vivienne. Dit was net n plesier om julle te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Morne
Melize C - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Timoak se terugvoer
Hi Melize. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien met julle volgende besoek aan Jeffreys Baai. Groete, Morne
Natasha S - Des 2022
Algehele gradering
Kon gemaklik wees, kon met 'n geruste hart vakansie hou.
Timoak se terugvoer
Hallo Natasha. Hoop dit gaan goed. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Morne
Susan B - Des 2022
Algehele gradering
Die plekkie is baie netjies en modieus ingerig. Morné is 'n baie gawe gasheer en het ons spesiaal laat voel met ons aankoms.
Timoak se terugvoer
Hi Susan, baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb gou weer. Groete, Morne
Marita V - Des 2022
Algehele gradering
Veilige en gerieflike verblyf.
Timoak se terugvoer
Hallo Marita, hoop om julle weer volgende jaar te sien. Veilig wees en groete daar by die huis. Baie dankie. Morne
Wendy C - Nov 2022
Algehele gradering
Plek van vrede.
Lees meerTimoak se terugvoer
Baie dankie Wendy. Dit was goed om julle weer te sien. Geniet die feesgety. Sien julle weer volgende jaar. Groete
Litha V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker ruim, skoon en netjiese plek met 'n baie gawe gasheer.
Timoak se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment Litha. Groete, Morne.
Ashley S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Ashley. Dit was net n plesier om julle te ontvang vir julle spesiale naweek.
Groete Morne
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en ideale blyplek in Jeffreysbaai.
Timoak se terugvoer
Baie dankie vir die mooi ressenssie. Ons vertrou om julle gou weer te ontvang. Groete, Morne
Garth H - Jan 2022
Algehele gradering
It fulfilled all our needs as a stopover between Cape Town & East London, neat & spotlessly clean.
Timoak se terugvoer
Thank you Garth and thank you for being the perfect guests.
Nicolene S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Stil omgewing en gasvrye eienaars.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Nicolene. Ek waardeer julle terugvoering opreg. Groete, Morne.
Janet Elizabeth V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Janie. Ek sien uit na julle volgende kuier. Groete Morne
Chriszuan S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig, veilig en plesierig.
Timoak se terugvoer
Baie dankie, Chriszuan. Dit was lekker om julle te ontvang. Ons maak gou weer so. Groete daar by die huis.
Mare S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, netjies en goed georganiseerd.
Timoak se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier. Maak gou weer so.
Wendy C - Mei 2021
Algehele gradering
Bederftyd
Lees meerTimoak se terugvoer
Baie dankie Wendy. Dit was gaaf om julle weer te sien. Dit is altyd maklik om aangename gaste te ontvang.
Samantha C - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, gasvry en baie warme verwelkoming gekry.
Lees meerTimoak se terugvoer
Baie dankie Samantha. Dit is baie gaaf van jou. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Timoak.
Harold L - Feb 2021
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Harold. Volgende keer moet julle virseker vir n hele paar dae kom. Groete daar.
Ella N - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Timoak se terugvoer
Baie dankie Ella. Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete en hoop om julle gou weer te sien.
Bennie L - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en lekker gerieflike kamers.
Timoak se terugvoer
Baie dankie, Bennie. Ons waardeer die terugvoering. Hoop julle sal ons vinnig weer kom besoek. Groete, Morne.
Irma S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie baie netjies.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Irma. Ek is bly julle het die tyd hier geniet. Kom gerus gou weer. Groete Morne
Dorette D - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by goed toegeruste blyplek.
Timoak se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te he. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!
Belinda S - Des 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf in 'n stil buurt.
Timoak se terugvoer
Thank you Belinda. Please do call again!
Eric H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie veilig en privaat.
Timoak se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Eric.
Sammy E - Des 2021
Algehele gradering
Kon rustig slaap in 'n netjiese plek.
Timoak se terugvoer
Jammer om te hoor, maar jou mening stem nie ooreen met vorige resensies nie
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Rustige en stil omgewing.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Johan. Kom kuier gerus gou weer. Groete, Timoak.
Willie W - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, lekker kuier-eenheid.
Timoak se terugvoer
Baie dankie Willie. Dit is waarna ons streef. Goeie bevestiging daarvan is altyd 'n kompliment. Kom kuier gou weer. Groete
Litha G - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic, amazing, comfortable, enjoyable.
Timoak se terugvoer
Thank you Litha for your kind words. You are most welcome to stay with us again. Hope to see you soon.
Kind Regards, Tinus
Llisel A - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful host. We had a fantastic time.
Timoak se terugvoer
Thank you Llisel. It was only a pleasure having you over. Please do call again.
Dirk M - Des 2020
Algehele gradering
Regte plek vir oornag vir enkelpersoon, of 'n rep met 'n sedanmotor. Nie 'n groot voertuig a.g.v. toeganklikheid en ligging na parkering.
Timoak se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Dirk, sien julle gou weer
Wendy C - Okt 2019
Algehele gradering
Tyd van rus.
Timoak se terugvoer
Dit is net n plesier Wendy!
Groete ook aan Chris wat my so mooi geleer het hoe om my lemoen boompie te snoei.
Julle is meer as welkom om enigetyd weer te kom kuier.
Phindile M - Sep 2019
Algehele gradering
The host is so friendly and the place is nice and secure.
Timoak se terugvoer
Thank you Patrick, we are looking forward to your next visit.
Kind regards
Nita S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Skoon, netjies, goed toegerus.
Timoak se terugvoer
Hallo Nita. Ons is bly dat ons van diens vir julle kon wees deur die Kersgety. Kom kuier asb gou weer. Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang