Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timoak

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Timoak is 'n privaat selfsorgeenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die verblyf het 'n omsetter so die ligte, die TV en die yskas word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is geen oond nie. Die oopplan-sitarea het 'n TV met die DStv Premium-pakket en 3 gemakstoele. Daar is ook 'n aparte kantoorspasie.

Gaste het privaat braaigeriewe en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek weg van die straat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karin K
Saam met vriende
5.0
Beslis eerste op my lys as ek weer Jeffreys besoek. Dit was uitsonderlik en niks het gekort nie, en die diens was uitstekend en vriendelik.
Jun 2024
Lorna K
5.0
Hierdie selfsorg eenheid is by uitstek dié netjiesste nog. Ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel.
Jun 2024
Ilouise K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons gekose verblyf vir enige toekomstige kuiers in Jeffreys. Was vir seker die skoonste en netjieste plek waar ons al ooit gebly het. Privaat en baie ...
Sien meer
Mrt 2024
Andries T
Gesin met tieners
5.0
Baie stil en rustig en baie sentraal. Ons het baie lekker gebly, heerlik stil en baie rustig daar.
Mrt 2024
Vivienne B
Saam met vriende
5.0
Fantasties en wonderlik. Ons het lekker gekuier. Dit is veilig en baie netjies. Hartlike mense. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Gaste dink Timoak het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a0642bbbc9b19b9713869640d81940693f13ab804989820498e3343eaa9b50e5cd9e84144d7b12148129b7c22ac262c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang