Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timoak

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Timoak is 'n privaat selfsorgeenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die verblyf het 'n omsetter so die ligte, die TV en die yskas word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is geen oond nie. Die oopplan-sitarea het 'n TV met die DStv Premium-pakket en n gemaklike leer bank. Daar is ook kantoor werkspasie.

Gaste het privaat braaigeriewe en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek weg van die straat af vir een voertuig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wendy C
Saam met vriende
5.0
Oase van vrede. Timoak is altyd 'n oase van gerief vir my. Tinus is die beste gasheer, jy voel so welkom en het altyd die lekkerste bederfies wat verb...
Sien meer
Nov 2024
Lukas K
5.0
Superskoon, netjiese en gerieflike eenheid teen 'n bekostigbare prys. Baie netjiese eenheid wat goed toegerus is. Daar is letterlik aan alles gedink d...
Sien meer
Sep 2024
Karin K
Saam met vriende
5.0
Beslis eerste op my lys as ek weer Jeffreys besoek. Dit was uitsonderlik en niks het gekort nie, en die diens was uitstekend en vriendelik.
Jun 2024
Lorna K
5.0
Hierdie selfsorg eenheid is by uitstek dié netjiesste nog. Ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel.
Jun 2024
Andries T
Gesin met tieners
5.0
Baie stil en rustig en baie sentraal. Ons het baie lekker gebly, heerlik stil en baie rustig daar.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Gaste dink Timoak het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a0642bbbc9b19b9713869640d81940693f13ab804989820498e3343eaa9b50e5cd9e84144d7b12148129b7c22ac262c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang