Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tin Can Glamping Caravan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Shane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Road to site needs a bit of work. Please see this as positive criticism. Mike that opened up for us is a valuable asset. He was very helpful and extremely informative his knowledge of the area and people, and things to do were very refreshing and made our exploring journey effortless. The cabin itself was quaint and we didn't lack for anything. Underburg Spar was the highlight of our trip. This Spar according to us is a jewel in Underburg. It was a genuine pleasure to visit. Our reason we broke away for the weekend was that my wife and I could reconnect and Tin Can manage just that. Thank you for the awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Heel lekker gewees perefkte plekkie as jy wil ontsnap van die stadslewe. 'n Eenvoudige plek wat toegewy is met die nodige, al wat jy moet bring is jou eie kos en drank, alles was ingerig, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrienne
Tin Can Glamping Caravan
Thx for your great review hope to see you again soon Regards Adrienne

Ruan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2021

Uniek maar te beknop vir meer as 1 nag. Perde en die vlieë is 'n probleem. Plek was nie deeglik skoongemaak nie. Yskas vrot en beddegoed is oud. Geen afdak voor karavaan om te braai as dit reën nie. Gas was leeg so moes gaan koop om warm te stort en skottelgoed te was. Vloer is vreeslik vuil.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Chrisna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Dit was FANTASTIES - gemaklik, gerieflik, uitstekende diens, goed ingerig, pragtige uitsig en naby aan die dorp. Ons verwagtinge is oortref - die diens was uitstekend en die huisie ten volle ingerig soos nodig (en meer). Die omgewing en uitsig is fantasties. Ons sal enigiemand aanbeveel om ook te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurence H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Peaceful and comfortable. We loved it. It's peaceful, quiet, super clean and the accommodation has everything you need to be comfortable. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Rustiek en gesellig. Vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Fantastiese idee. Pragtige ligging. Goeie plek vir rus en stilte. Ons het dit regtig baie geniet. Enigste probleme wat ons ondervind het was: Stort se drukking was baie sleg en was of baie koud of baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Dit was lekker en baie rusting. Dit is n woderlike plek as jy n paar dae wil rus. Dit is so rusting om in die oggend op te staan en die perde staan voor jou deer. In die aand kom sê die hoender eers nag voor hul gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Fantastic. We really enjoyed our stay will highly recommend Tin Can to anyone thanks for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Amazing stay with great atmosphere and location. We will definitely go again! Only thing missing was a brochure with more information. All in all an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotstonweg 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0be0b54cb910998bd484f1af8b3696d384207577d72ea125873577542b58677b9998a8604dc5f9b89417840a240d8a7e95be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 15 Scotston Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.799728895632 29.485218757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang