Tin Tin's Cabin
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Karen C - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing as always.
Semonia C - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Ek weet ek sê dit baie, maar dis werklik net 'n voorreg en maklik om vriendelik en gasvry te wees, wanneer jy wonderlike gaste ontvang. Jy was beslis een van die vyf ster gaste.
Peter H - Jul 2024
Algehele gradering
Neat, comfortable and the internet was WiFi 100%.
Jacques J - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing, fantastic.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Oh wow, Jacques. Thank you for the lovely review. Kind regards, Annette
Jemaine N - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Verreyn L - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Sjoe, baie dankie!
Estelle A - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike cozy plekkie! Duisende dankies Annette!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Estelle, vreeslik dankie vir die mooi woorde. Gaste soos julle maak alles die moeite werd! Dankie dat julle uitstekende gaste was!
Gn V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese plekkie met 'n goeie ligging naby alles.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
'n Deur gaan beslis die beweging in die klein vertrek beïnvloed en gaan gaste weereens nie tevrede wees nie. Ons werk egter aan 'n werkbare oplossing.
Die TV kanale: Ons verskaf uitstekende Internet en is gaste dus instaat om hul eie DStv-pakket, Netflix, Showmax, Prime en diesmeer te stroom.
Groetnis
Annette
Nicole H - Mrt 2024
Algehele gradering
Cosy stay in a great location.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for taking the time to review Tin Tin's Cabin.
Jacomien T - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Jacomien.
Ek wil herinner dat ek duidelik gemaak het (op meer as een geleentheid) dat die eenheid net vir twee (2) persone is (soos aanvanklik deur jou bespreek) en nie drie (3) nie.
Ek het julle tegemoet gekom aangesien jy my na 21:00 die aand voor jul aankoms meegedeel het dat jul nou 'n krisis het en 'n jong skaakspeletjie moes saam bring vir haar toernooi by een van ons plaaslike skole.
Ek wil benadruk dat akkommodasie-adverteerders met goeie rede die aantal persone aandui.
Vriendelike groete,
Annette
Janet K - Des 2023
Algehele gradering
Was heerlik met vriendelijke gasvrou.
Anton D - Nov 2023
Algehele gradering
Was a mid week break away to revisit the West Coast.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for taking the time to review, Anton. It was lovely to meet you.
Carla G - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful comfortable and cosy apartment.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for the beautiful review, Carla.
Trevor S - Sep 2023
Algehele gradering
Having Annette to welcome us and to be on call made it a happier stay.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you Trevor! We will have a look at that folder, thank you.
Karen E - Sep 2023
Algehele gradering
Anniversary mini-breakaway.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for the kind words, Karen. Hope to see you again. Annette
Derine H - Sep 2023
Algehele gradering
Smaakvol en netjies, met baie goeie ligging!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie, Derine. Waardeer die mooi resensie en dit vir 'n dag wat nogal dol was!
Irvin W - Jun 2023
Algehele gradering
Was wonderlike verblyf.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Irvin. Ook vir die ekstra hulp na die tyd. Groetnis Annette
Neheusha F - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you. Hope to host you again.
Cecily N - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant, calm and relaxing.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Always a pleasure to host you!
Wilna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en skoon.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Wilna, moenie verbaas wees wanneer ek kom groet as ek weer in julle area is nie.
Carol D - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning value for money.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you so much for this review, Carol. I hope the run went well. See you soon.
Nikolaos A - Feb 2023
Algehele gradering
Stylish and comfortable apartment close to the beach.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you, Nikolaos. Hope you will visit Langebaan again.
Karen C - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic. Clean, neat and so close to beach and all amenities.
Pieter J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en weer was perfek. Sal beslis weer daar bly.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Pieter, baie dankie! Ek waardeer julle geduld tydens die opknappings projek van die kompleks ongelooflik baie. Groete Annette
Norma S - Jan 2023
Algehele gradering
Die kuier was fantasties!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Norma, julle is altyd welkom. Baie dankie oor dat jy die tyd geneem het om vir ons die verwysing te skryf, ons waardeer dit opreg. Groete, Annette.
Dianne C - Okt 2023
Algehele gradering
Sufficient for my short stay.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you, Dianne.
Heidi G - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing weekend at Tin Tin's Cabin.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for this review Heidi.
Zenobia N - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and serene.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you Zenobia.
Johna G - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie vir die resensie Johna, hoop om jul weer te sien.
Xola Y - Aug 2022
Algehele gradering
Very nice, neat and quiet place.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Xola, guest like you are the reason we love what we do! Thank you!
Charlotte V - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie. Voorsien in alle verblyfbehoeftes.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons waardeer dit vreeslik baie. Groetnis
Christie S - Mei 2022
Algehele gradering
It was an awesome stay, the apartment is beautiful.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie. Julle is sulke mens-mense, en baie dankie vir die raad toe ek gevra. Dit het my so baie gehelp. Hoop om jul weer te sien. Groete, Annette.
Nigel L - Mei 2022
Algehele gradering
Nice, comfortable, convenient.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for the review, Nigel. You were fantastic guest and we appreciate that.
Esme H - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay was good, peaceful and relaxing.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Esme. Ons gee altyd net ons beste, mens maak soms 'n foutjie, maar dan maak ons weer mooi skoon en probeer harder. Ek waardeer die terugvoer vreeslik baie. Groete, Annette.
Roslin H - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Ek gee 5 sterre vir julle as gaste.
Colleen P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic stay and excellent location.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Wow Colleen, thank you for this excellent review! I do appreciate the time you gift to us in writing a review. Hope to host you again. Annette
Joan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Tin Tin's was spotlessly clean and well situated.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for the kind words. Will love to see you again. Annette
Cecily N - Apr 2022
Algehele gradering
Always wonderful staying at one of Annette's places.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Cecily, what beautiful and kind words. Thank you very much! Always welcome.
Bilqees B - Mrt 2022
Algehele gradering
Tranquility in the perfect location.
Lees meerTin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you for this excellent review, Billy. I appreciate guests like you so much.
Brettley K - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n wonderlike naweek en Tin Tin's Cabin was net die regte plek.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Brettley! Mense soos julle maak dit egter baie maklik en vreeslik lekker, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Freek S - Mrt 2022
Algehele gradering
Vyfster-akkommodasie en diens.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Freek baie dankie vir hierdie mooi resensie! Hoop om julle weer gou te sien. Annette
Cornie E - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, ten volle toegerus en tot WiFi as die krag af is.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Cornie. Groetnis.
Anita B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal die pragtige woonstel vir enige iemand aanbeveel.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Anita, ek waardeer dit opreg. Resensies is nie altyd lekker om te skryf nie en tog so nodig. Daarom waardeer ons elkeen wat die moeite doen. Goed of sleg, albei help ons om die beste moontlike diens te kan lewer. Groetnis.
Tania M - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Tania. Groete Annette
Jurina V - Feb 2022
Algehele gradering
5 ster diens en akkomodasie.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie Jurina. Ons het so die standaard ook opgetel. Jy moet kom inspeksie hou.
Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die resensie te skryf.
Brenda Rose T - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful stay at Tin Tin's Cabin, highly recommended.
Christo S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie, Christo. Hoop om gou weer te sien.
Hazel A - Nov 2021
Algehele gradering
Annette is baie vriendelik. Die plekkie is netjies en gemaklik en naby die see.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Hazel.
Doret S - Nov 2021
Algehele gradering
Anette was baie hulpvaardig en vriendelik.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie Doret. Hoop om julle gou weer te sien.
Arthur D - Okt 2021
Algehele gradering
It was more than an unforgettable stay, it was peaceful and safe, clean and beautiful, centrally situated when you feel like going out for a meal.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie Bonita.
Pierre N - Okt 2021
Algehele gradering
Expectations met, very happy with our stay and the service that was provided!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you Pierre.
Juanita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig.
Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Dis n pragtige plek.
Edward B - Aug 2021
Algehele gradering
Was wonderlik gewees. Naby alles.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie Edward! Waardeer die mooi woorde.
Anthia M - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en baie mooi. Presies gemaak vir 2 paartjies om bietjie weg te breek en ek sal nie huiwer om weer by Tin Tin's aan te sluit nie.
Ida V - Jun 2021
Algehele gradering
5-ster verblyf met uitstekende ligging!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Pieter, ek wens ek kon vir my gaste ook sterre gee. 5 sterre vir gaste soos julle! Dankie vir die pragtige resensie, hier is sommer nog 2 sterretjies.
Judith F - Mei 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam en die plekkie is so netjies en als is so mooi op sy plek, dit was die moeite werd vir ons geld.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie julle! Waardeer altyd die mooi komplimente, tog is die gaste se gesindheid, wat vriendelikheid maklik maak.
Kobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Ricardo B - Feb 2021
Algehele gradering
What lovely place for a quick getaway from the hustle and bustle of Cape Town
Fazlin A - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie!
Melissa H - Des 2020
Algehele gradering
Value for your money. Calm, neat and safe.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Melissa, altyd welkom!
Zelda W - Nov 2020
Algehele gradering
Wow, everything was to the tee.
Lees meerTin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you so much for the kind words. It makes all the hard work worthwhile. All the best for 2021!
Fowza B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, geen geraas.
Elmarie M - Okt 2020
Algehele gradering
Stunning plek. Rustig en veilig
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie Elmarie.
DStv was toe ietsie wat moes uitgesorteer word. Alles nou weer in plek.
Saskia M - Okt 2020
Algehele gradering
Was ongelooflik.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Enige tyd weer, Saskia. Sien uit daarna.
Lindsey N - Sep 2020
Algehele gradering
Pynlik netjies en waarde vir jou geld.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Wendy W - Sep 2020
Algehele gradering
Charming, well located accommodation.
Carren M - Mrt 2020
Algehele gradering
An excellent place to just relax and enjoy quality time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Uitstekende plek om net te ontspan en gehaltetyd te geniet.
Die gasvrou, Annette, het 'n hartlike verwelkoming gegee. Die plek was netjies en skoon. Loopafstand van die strand en al die winkels. Sal beslis terugkeer na Tin Tin's Cabin. Ons het 'n baie lekker tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Carren, it is always easy to be warm and friendly with people like you. Thank you so much.
Kelly Lee S - Mrt 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you so much for all the pretty 5 stars and very kind words.
Estelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Cosy and private.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie vir mooi terugvoer Estelle, ai jong ja. Dis maar 'n keuse wat ons moes maak tussen bekostigbaarheid en vol DSTV. Ons kyk na alternatiewe opsies wat moontlik so bietjie verder kan rek sonder
Bridgette P - Feb 2020
Algehele gradering
Asemrowend, plek is baie skoon en netjies.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing.
Biffie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en lekker gekuier.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Biffie. Albei items was beskikbaar en ek sal onmiddelik 'n voorraad opname gaan doen. Waardeer die terugvoer, dan weet ons waar om te gaan kyk.
Maree R - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful, all the facilities needed in the cabin was there.
Eunice B - Des 2019
Algehele gradering
A great place for quality time with your partner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Goeie plek vir kwaliteit tyd met jou ander helfte.
Tin Tin's Cabin is 'n wonderlike plek vir 'n paartjie. Baie skoon en goed vir kwaliteit tyd saam met jou ander helfte. Ons was mal oor ons verblyf daar. Naby alles.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Eunice, thank you! You two were awesome guests!
Almarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Sal vir seker weer terugkom.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie, ons is baie bly dit was gerieflik vir julle gewees.
Keziah G - Nov 2019
Algehele gradering
Tin Tin's Cabin was amazing, breathtaking and fab! Will surely return in the new year.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you so much for this lovely review!
Imelda J - Nov 2019
Algehele gradering
Stil, netjies, skoon, gemaklik.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Imelda, baie dankie vir die mooi woorde! Voorwaar wonderlike gaste!
Morne N - Okt 2019
Algehele gradering
Plekkie was mooi, netjies, gemaklik en loopafstand van al die plekke af.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer!
Elisha S - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely getaway.
Glaston A - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Sien baie uit na julle volgende besoek!
Neil H - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker omgewing.
Henrico A - Mei 2019
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly daar, baie netjies en baie veilig ook gevoel.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Môre Henrico,
Baie bly julle het dit geniet!
Groete
Annette
Christo C - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Talene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Talene, was lekker gewees om jul te kon huisves. Daar is intussen al paar dinges gedoen, om n kuiertjie effe gemakliker en selfs nog betwr te maak. Hoop om jul weer te sien en te kan hoor wat jul dink.
Groete
Annette
Amanda C - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Thank you Amanda. Glad we could assist with a very early check-in after the long drive you had. We always try to be the best host we can for our guests.
Anna P - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic, perfect!
Tin Tin's Cabin se terugvoer
Happy you enjoyed it.
Wilma S - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby alles.
Roland D - Sep 2019
Algehele gradering
Ons kom weer!
Andries D - Nov 2019
Algehele gradering
Kompakte eenslaapkamer-selfsorgwoostel sentraal in Langebaan.
Lees meerTin Tin's Cabin se terugvoer
Dankie vir die eerlike en reguit terugvoer. Dit word altyd waardeer. Ons is baie bly dat julle die ekstra moeite wat ons insit raak gesien en waardeer het. Ons sal ook graag DSTV Premium aan gaste wil bied, maar ons wil graag ons prys bekostigbaar hou.
Ek is bly dat ons julle self kon ontmoet buite die normale ontvangs tye, dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie en daarom maak ons dan gebruik van 'n derde party om ons gaste te ontvang. Hulle vra ongelukkig addisionele fooi vir gaste wat later as 18:00 arriveer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang