Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tin Tin's Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karen C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Amazing as always. As always, a most enjoyable stay. Never disappointed, will return for the umpteenth time. There is no better place in Langebaan; definitely ticks all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semonia C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome! Super lekker gekuier. Annette is wonderlik en so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Ek weet ek sê dit baie, maar dis werklik net 'n voorreg en maklik om vriendelik en gasvry te wees, wanneer jy wonderlike gaste ontvang. Jy was beslis een van die vyf ster gaste.

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Neat, comfortable and the internet was WiFi 100%. We were very happy to find the accommodation so neat and comfortable! They had everything that was needed to make our stay there complete.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing, fantastic. Tin Tin's is nice, clean and affordable. Extremely comfortable and safe. Cozy braai area on the balcony. Soft bed and lovely en-suite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Oh wow, Jacques. Thank you for the lovely review. Kind regards, Annette

Jemaine N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing. Love it. This was a well-deserved break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verreyn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. We loved it. Everything we need. Close to shops and the beach. Very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Sjoe, baie dankie!

Estelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike cozy plekkie! Duisende dankies Annette! Netjiese, cozy plekkie! Vriendelike gasvryheid van eienaar Annette! Dit was absoluut fantasties! Die woonstel is loopafstand van die lagoon af en naby aan winkels en restaurante. Ons motor was veilig in die kompleks en ons het ook baie veilig gevoel. Ek beveel die plekkie beslis aan (n) 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Estelle, vreeslik dankie vir die mooi woorde. Gaste soos julle maak alles die moeite werd! Dankie dat julle uitstekende gaste was!

Gn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjiese plekkie met 'n goeie ligging naby alles. Lekker gebly. Dit pla egter bietjie dat die badkamer/toilet nie 'n aparte deur het nie en dat geen van die gewone TV-kanale beskikbaar is nie (sport, nuus ens).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Baie dankie vir die terugvoer. 'n Deur gaan beslis die beweging in die klein vertrek beïnvloed en gaan gaste weereens nie tevrede wees nie. Ons werk egter aan 'n werkbare oplossing. Die TV kanale: Ons verskaf uitstekende Internet en is gaste dus instaat om hul eie DStv-pakket, Netflix, Showmax, Prime en diesmeer te stroom. Groetnis Annette

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Cosy stay in a great location. The location is great, close to the beach and everything else needed. The place is nice and cosy, neat. The host was great, very easy to deal with. Would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Thank you for taking the time to review Tin Tin's Cabin.

Jacomien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Aangenaam. Heel goed, net baie beknop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Baie dankie vir die terugvoer, Jacomien. Ek wil herinner dat ek duidelik gemaak het (op meer as een geleentheid) dat die eenheid net vir twee (2) persone is (soos aanvanklik deur jou bespreek) en nie drie (3) nie. Ek het julle tegemoet gekom aangesien jy my na 21:00 die aand voor jul aankoms meegedeel het dat jul nou 'n krisis het en 'n jong skaakspeletjie moes saam bring vir haar toernooi by een van ons plaaslike skole. Ek wil benadruk dat akkommodasie-adverteerders met goeie rede die aantal persone aandui. Vriendelike groete, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfKj0h6LnAMQ90DE3UwQ5QZP1nhZJYyB8fXDg8hFxBdaEZpDjTQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092278260484 18.03257742356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang