Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tin Tin's Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Darron H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte wegbreek plek. Puik diens, perfekte gasheer, veiligheid vir seker, ligging goed by alle benodighede, alles in loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aloma J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A home away from home. All the comforts and close to all amenities, especially the beach. We had a lovely stay. Our host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Thank you, Aloma. I hope you rested and have renewed energy for the rest of 2025.

Anne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die kompleks is so lekker sentraal dat ons binne 'n paar minute winkels toe kon. Die persoonlike verwelkoming was lekker. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die geyser se water was regtig warm. Dit was 'n plesier om te stort. Die stofie en fluitende keteltjie was te oulik. Die boeke het sommer weer my leesgees aangewakker en ek het 'n boek gekry om te leen! Die area was rustig en kalm alhoewel daar kinders ook gespeel het. Dit het gevoel asof jy in 'n ander era is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Baie dankie, Anne. Die is sekerlik loshande die mooiste terugvoer nog. Ons is baie dankbaar. Groete, Annette & Theo.

Pieter M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Best holiday ever! Very neat, beautiful, lovely 2-person apartment. Close to everything, you can walk to the beach. Not ideal if you have a child. It has everything you need. Needs an aircon, very hot in the afternoons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Thank you for this review, Pieter. Hopefully, people will now understand when I explain that it is not suitable for children (and still insist) when reading your review.

Shaun C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Good value. It was good, noise from construction on the first day was resolved and then quite peaceful. Walking distance to everything, a really good spot and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Thank you for taking the time to review our space. We were not aware of the renovations next door and are happy we could resolve it quickly. I am not sure what the safety issue was that you gave us a 3 on, as the complex is gated and very safe. Next time please inform us of any safety issues so that we can address them on the spot.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Thank you for taking the time to write a review for us, much appreciated!

Annelize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely stay. Really enjoyed our stay at the Tin Tin's Cabin. Great location, within walking distance from the shops and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Thank you for the glowing review. We are so blessed with guests like you.

Karen C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Amazing as always. As always, a most enjoyable stay. Never disappointed, will return for the umpteenth time. There is no better place in Langebaan; definitely ticks all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Karen, you are already like family! Thank you for always taking the time to write a review! We appreciate you both!

Semonia C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome! Super lekker gekuier. Annette is wonderlik en so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Tin Tin's Cabin
Ek weet ek sê dit baie, maar dis werklik net 'n voorreg en maklik om vriendelik en gasvry te wees, wanneer jy wonderlike gaste ontvang. Jy was beslis een van die vyf ster gaste.

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Neat, comfortable and the internet was WiFi 100%. We were very happy to find the accommodation so neat and comfortable! They had everything that was needed to make our stay there complete.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 187

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61ae12f410409a526bf374e8c5162861220f6e274a8e6e7a7565613c7985e8b04a4ab14d5f2a045816a9847df16d76ef230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092278260484 18.03257742356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang