Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tin Tin's Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 90 resensies vir Tin Tin's Cabin
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Amazing as always.

As always, a most enjoyable stay. Never disappointed, will return for the umpteenth time. There is no better place in Langebaan; definitely ticks all the boxes.

Semonia C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semonia C

Awesome!

Super lekker gekuier. Annette is wonderlik en so vriendelik.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Ek weet ek sê dit baie, maar dis werklik net 'n voorreg en maklik om vriendelik en gasvry te wees, wanneer jy wonderlike gaste ontvang. Jy was beslis een van die vyf ster gaste.

Tin Tin's Cabin
Peter H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Neat, comfortable and the internet was WiFi 100%.

We were very happy to find the accommodation so neat and comfortable! They had everything that was needed to make our stay there complete.

Jacques J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Amazing, fantastic.

Tin Tin's is nice, clean and affordable. Extremely comfortable and safe. Cozy braai area on the balcony. Soft bed and lovely en-suite.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Oh wow, Jacques. Thank you for the lovely review. Kind regards, Annette

Tin Tin's Cabin
Jemaine N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemaine N

Amazing.

Love it. This was a well-deserved break.

Verreyn L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verreyn L

Awesome.

We loved it. Everything we need. Close to shops and the beach. Very central.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Sjoe, baie dankie!

Tin Tin's Cabin
Estelle A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Wonderlike cozy plekkie! Duisende dankies Annette!

Netjiese, cozy plekkie! Vriendelike gasvryheid van eienaar Annette! Dit was absoluut fantasties! Die woonstel is loopafstand van die lagoon af en naby aan winkels en restaurante. Ons motor was veilig in die kompleks en ons het ook baie veilig gevoel. Ek beveel die plekkie beslis aan (n) 10/10!

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Estelle, vreeslik dankie vir die mooi woorde. Gaste soos julle maak alles die moeite werd! Dankie dat julle uitstekende gaste was!

Tin Tin's Cabin
Gn V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gn V

Netjiese plekkie met 'n goeie ligging naby alles.

Lekker gebly. Dit pla egter bietjie dat die badkamer/toilet nie 'n aparte deur het nie en dat geen van die gewone TV-kanale beskikbaar is nie (sport, nuus ens).

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

'n Deur gaan beslis die beweging in die klein vertrek beïnvloed en gaan gaste weereens nie tevrede wees nie. Ons werk egter aan 'n werkbare oplossing.

Die TV kanale: Ons verskaf uitstekende Internet en is gaste dus instaat om hul eie DStv-pakket, Netflix, Showmax, Prime en diesmeer te stroom.

Groetnis
Annette

Tin Tin's Cabin
Nicole H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole H

Cosy stay in a great location.

The location is great, close to the beach and everything else needed. The place is nice and cosy, neat. The host was great, very easy to deal with. Would love to visit again.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for taking the time to review Tin Tin's Cabin.

Tin Tin's Cabin
Jacomien T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien T

Aangenaam.

Heel goed, net baie beknop.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jacomien.

Ek wil herinner dat ek duidelik gemaak het (op meer as een geleentheid) dat die eenheid net vir twee (2) persone is (soos aanvanklik deur jou bespreek) en nie drie (3) nie.

Ek het julle tegemoet gekom aangesien jy my na 21:00 die aand voor jul aankoms meegedeel het dat jul nou 'n krisis het en 'n jong skaakspeletjie moes saam bring vir haar toernooi by een van ons plaaslike skole.

Ek wil benadruk dat akkommodasie-adverteerders met goeie rede die aantal persone aandui.

Vriendelike groete,
Annette

Tin Tin's Cabin
Janet K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Was heerlik met vriendelijke gasvrou.

Was baie aangenaam. Sal definitief weer bespreek.

Anton D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Was a mid week break away to revisit the West Coast.

Very pleasant and the host gave us tips on the best restaurants.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for taking the time to review, Anton. It was lovely to meet you.

Tin Tin's Cabin
Carla G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Beautiful comfortable and cosy apartment.

Within walking distance to shops, restaurants, lagoon. Tin Tin's Cabin is a beautiful, cosy apartment. They have everything you need for being away from home. A real calm place to unwind and relax at.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for the beautiful review, Carla.

Tin Tin's Cabin
Trevor S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

Having Annette to welcome us and to be on call made it a happier stay.

Guest info folder needs a clear out and update.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you Trevor! We will have a look at that folder, thank you.

Tin Tin's Cabin
Karen E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Anniversary mini-breakaway.

Annette is a wonderful host, enjoyed our stay tremendously, very neat apartment, perfect for a couple. Thank you Annette! Hope to visit soon.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for the kind words, Karen. Hope to see you again. Annette

Tin Tin's Cabin
Derine H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derine H

Smaakvol en netjies, met baie goeie ligging!

Eienaar is goed georganiseerd en was maklik om die sleutel te kry, en in en uit die kompleks te kom. Baie naby aan die lagoon.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie, Derine. Waardeer die mooi resensie en dit vir 'n dag wat nogal dol was!

Tin Tin's Cabin
Irvin W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irvin W

Was wonderlike verblyf.

Dit was lekker. Plek het alles wat jy nodig sal hê.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Irvin. Ook vir die ekstra hulp na die tyd. Groetnis Annette

Tin Tin's Cabin
Neheusha F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neheusha F

Onvergeetlike naweek.

Sal beslis weer Tin Tin oorweeg.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you. Hope to host you again.

Tin Tin's Cabin
Cecily N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecily N

Pleasant, calm and relaxing.

Always a pleasure staying at Tin Tin's Cabin.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Always a pleasure to host you!

Tin Tin's Cabin
Wilna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna K

Heerlik, rustig en skoon.

Ons was baie tevrede met ons keuse. Alles wat jy nodig het, is daar en dis regtig netjies. Gasvrou is baie vriendelik. Sal regtig aanbeveel.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Wilna, moenie verbaas wees wanneer ek kom groet as ek weer in julle area is nie.

Tin Tin's Cabin
Carol D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Stunning value for money.

Tin Tin's Cabin was great for our weekend needs. It has all the necessary amenities and is walking distance from everything you need. Nice, modern and very clean. The complex is also very safe. Will see you again soon.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you so much for this review, Carol. I hope the run went well. See you soon.

Tin Tin's Cabin
Nikolaos A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolaos A

Stylish and comfortable apartment close to the beach.

Simple yet sufficient for a short stay. Friendly host and great location.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you, Nikolaos. Hope you will visit Langebaan again.

Tin Tin's Cabin
Karen C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Fantastic. Clean, neat and so close to beach and all amenities.

Added bonus is there is a braai on the balcony. Complex is very nice and secure. Will definitely book again.

Pieter J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Baie lekker gekuier en weer was perfek. Sal beslis weer daar bly.

Dit was absoluut die moeite werd. Net die tyd het ons ingehaal.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Pieter, baie dankie! Ek waardeer julle geduld tydens die opknappings projek van die kompleks ongelooflik baie. Groete Annette

Tin Tin's Cabin
Norma S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma S

Die kuier was fantasties!

Baie beïndruk met die plek. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Ons was goed verwelkom. Sal definitief weer gaan kuier!

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Norma, julle is altyd welkom. Baie dankie oor dat jy die tyd geneem het om vir ons die verwysing te skryf, ons waardeer dit opreg. Groete, Annette.

Tin Tin's Cabin
Dianne C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne C

Sufficient for my short stay.

Great location, easy access, and good communication with the owner.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you, Dianne.

Tin Tin's Cabin
Heidi G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

Peaceful, relaxing weekend at Tin Tin's Cabin.

Comfortable, neat, clean, secure and conveniently located very close to the beach, shops and restaurants. Perfect for 2 with all that's needed for self catering. We enjoyed our braai on the balcony and felt at ease staying there. Thank you Annette for great customer service.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for this review Heidi.

Tin Tin's Cabin
Zenobia N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia N

Peaceful and serene.

We had a very nice time at Tin Tin's Cabin.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you Zenobia.

Tin Tin's Cabin
Johna G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johna G

Uitstekende akkommodasie.

Ons is baie hartlik ontvang. Die woonstel is netjies en goed ingerig, ideaal vir 2 persone.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie vir die resensie Johna, hoop om jul weer te sien.

Tin Tin's Cabin
Xola Y - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xola Y

Very nice, neat and quiet place.

Tin tin cabins are the best. Myself and my partner were happy with everything. You just do your own thing. Will definitely recommend to friends, family and colleagues.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Xola, guest like you are the reason we love what we do! Thank you!

Tin Tin's Cabin
Charlotte V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Gerieflike akkommodasie. Voorsien in alle verblyfbehoeftes.

Uitstekende kommunikasie met kliënte, voor en tydens verblyf. Aantebeveel sonder voorbehoud. Uitstekende waarde vir geld. Baie dankie Annette en Theo.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons waardeer dit vreeslik baie. Groetnis

Tin Tin's Cabin
Christie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

It was an awesome stay, the apartment is beautiful.

The area is nice. Beaches, shops in walking distance. Will visit again.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie. Julle is sulke mens-mense, en baie dankie vir die raad toe ek gevra. Dit het my so baie gehelp. Hoop om jul weer te sien. Groete, Annette.

Tin Tin's Cabin
Nigel L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel L

Nice, comfortable, convenient.

The owners were very friendly. The place is perfect for 2 people. Everything you need is there for you. The location is near shops, restaurants and the beach. I will recommend anyone Tin Tin cabin.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for the review, Nigel. You were fantastic guest and we appreciate that.

Tin Tin's Cabin
Esme H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H

Our stay was good, peaceful and relaxing.

The flat was perfect for 2 people. It was neat, clean and comfortable. The most important factor for me it's in a safe complex. I surely will recommend it to family and friends. Thanks.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Esme. Ons gee altyd net ons beste, mens maak soms 'n foutjie, maar dan maak ons weer mooi skoon en probeer harder. Ek waardeer die terugvoer vreeslik baie. Groete, Annette.

Tin Tin's Cabin
Roslin H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslin H

Dit was baie lekker.

Sien sterre.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Ek gee 5 sterre vir julle as gaste.

Tin Tin's Cabin
Colleen P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P

Fantastic stay and excellent location.

Our stay at Tin Tin was fantastic. The flat was very neat and had all that one could ask for. Excellent location. Close to the lagoon and shops. Definitely deserves five stars. Thank you for a wonderful stay.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Wow Colleen, thank you for this excellent review! I do appreciate the time you gift to us in writing a review. Hope to host you again. Annette

Tin Tin's Cabin
Joan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan K

Tin Tin's was spotlessly clean and well situated.

My wife was not feeling well and we were allowed to book in a little earlier. Every day Annette enquired after her and recommended assistance. Once again thank you for a most enjoyable stay. Will definitely stay there again.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for the kind words. Will love to see you again. Annette

Tin Tin's Cabin
Cecily N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecily N

Always wonderful staying at one of Annette's places.

We enjoyed our stay at Tin Tin's Cabin and we were so sad to leave but we will definitely be back. Annette is an amazing host.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Cecily, what beautiful and kind words. Thank you very much! Always welcome.

Tin Tin's Cabin
Bilqees B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilqees B

Tranquility in the perfect location.

Absolutely loved our stay at Tin Tin' Cabin, its location is perfect, in walking distance from the beach, small restaurants and Spar. The guest guide in the flat was very helpfull in getting our way around Langebaan. Also loved the play cards; my husband and I love playing cards and we forgot ours, very glad to get some in the cute little box. Tin Tin is perfectly equipped for a couple's getaway. Thanks Annette for your hospitality and helpfulness. We will certainly come again.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you for this excellent review, Billy. I appreciate guests like you so much.

Tin Tin's Cabin
Brettley K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brettley K

Was 'n wonderlike naweek en Tin Tin's Cabin was net die regte plek.

Was 'n onvergeetlike naweek vir ons huweliksherdenking.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Brettley! Mense soos julle maak dit egter baie maklik en vreeslik lekker, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Tin Tin's Cabin
Freek S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek S

Vyfster-akkommodasie en diens.

Annette, ons gasvrou, was fantasies en baie behulpsaam. Die woonstel is uiters netjies en baie sentraal geleë, loopafstand na die strand, winkels en eetplekke. Hier kan jy gerus kom afsaal en 'n heerlike vakansie geniet.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Freek baie dankie vir hierdie mooi resensie! Hoop om julle weer gou te sien. Annette

Tin Tin's Cabin
Cornie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie E

Gemaklik, veilig, ten volle toegerus en tot WiFi as die krag af is.

Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Cornie. Groetnis.

Tin Tin's Cabin
Anita B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Ons het heerlik gebly en sal die pragtige woonstel vir enige iemand aanbeveel.

Annette is 'n gawe en vriendelike gasvrou. Die woonstel is baie netjies.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Anita, ek waardeer dit opreg. Resensies is nie altyd lekker om te skryf nie en tog so nodig. Daarom waardeer ons elkeen wat die moeite doen. Goed of sleg, albei help ons om die beste moontlike diens te kan lewer. Groetnis.

Tin Tin's Cabin
Tania M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet, Anette ons baie vriendelik verwelkom, plekkie is baie netjies, skoon en als wat ons nodig het. Sal definitief weer gaan.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Tania. Groete Annette

Tin Tin's Cabin
Jurina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

5 ster diens en akkomodasie.

Annette was absoluut wonderlik vanaf ons bespreking bevestig was tot ons veilig tuis gekom het. Akkomodasie is Baie netjies met alles wat jy nodig het vir n weskus wegbreek. Ligging is perfek naby winkels, eet plekkies en die lagoon. Daar is ook n swembad op die perseel. Ons Sal Tin Tin hoogs aanbeveel vir enige paartjie.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie Jurina. Ons het so die standaard ook opgetel. Jy moet kom inspeksie hou.

Tin Tin's Cabin
Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf J

Baie lekker plekkie.

Baie oulike plekkie. Skoon en netjies met veilige parkering en was baie vriendelik ontvang. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die resensie te skryf.

Tin Tin's Cabin
Brenda T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Wonderful stay at Tin Tin's Cabin, highly recommended.

Tin Tin's Cabin is clean, comfortable and very close to everything which you can enjoy in Langebaan.

Christo S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Dit was 'n wonderlike naweek.

Sal weer terugkom en aan my familie en vriende die plek aanbeveel, die mense wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie, Christo. Hoop om gou weer te sien.

Tin Tin's Cabin
Hazel A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel A

Annette is baie vriendelik. Die plekkie is netjies en gemaklik en naby die see.

Lekker sentraal, so ons kon oral loop.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Hazel.

Tin Tin's Cabin
Doret S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret S

Anette was baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie goeie diens. Waarde vir geld.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie Doret. Hoop om julle gou weer te sien.

Tin Tin's Cabin
Arthur D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur D

It was more than an unforgettable stay, it was peaceful and safe, clean and beautiful, centrally situated when you feel like going out for a meal.

Anette has everything functioning perfectly, especially with the loadshedding alert.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie Bonita.

Tin Tin's Cabin
Pierre N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N

Expectations met, very happy with our stay and the service that was provided!

Our stay at Tin Tin's Cabin was brief and cosy. Everything was clean and tidy and we immediately felt at home. We highly recommend any couple to stay here if they are traveling through the Langebaan area. Thank you for having us!

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you Pierre.

Tin Tin's Cabin
Juanita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Netjies en goed ingerig.

Netjiese woonstel, goed vir 1 of 2 nagte.

Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Dis n pragtige plek.

Tin Tin was baie netjies, modern en baie sentraal gelee. Veiligheid is baie goed.

Edward B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

Was wonderlik gewees. Naby alles.

Anette was wonderlik gewees. Alles was net perfek!

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie Edward! Waardeer die mooi woorde.

Tin Tin's Cabin
Anthia M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthia M

Dit was lekker rustig en baie mooi. Presies gemaak vir 2 paartjies om bietjie weg te breek en ek sal nie huiwer om weer by Tin Tin's aan te sluit nie.

Tin Tin's is die beste.

Ida V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

5-ster verblyf met uitstekende ligging!

Die aandag aan detail maak dit die perfekte wegbreekverblyf. Netjies en skoon met die heerlikste handdoeke en beddegoed.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Pieter, ek wens ek kon vir my gaste ook sterre gee. 5 sterre vir gaste soos julle! Dankie vir die pragtige resensie, hier is sommer nog 2 sterretjies.

Tin Tin's Cabin
Judith F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith F

Ons kuier was baie aangenaam en die plekkie is so netjies en als is so mooi op sy plek, dit was die moeite werd vir ons geld.

Als is so gerieflik en naby en gevoel ons is tuis in ons eie plekkie. Annette is baie vriendelik en het ons op ons gemak laat voel. Ons sal definitief weer daar bespreek en aanbeveel aan ander paartjies wat net 'n wegbreek benodig. Jou motor is veilig en als is loopafstand.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie julle! Waardeer altyd die mooi komplimente, tog is die gaste se gesindheid, wat vriendelikheid maklik maak.

Tin Tin's Cabin
Kobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Uit die boonste rakke.

Ons het regtig die tydjie baie geniet en Tin Tin's Cabin het n groot rol gespeel daarin.

Ricardo B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B

What lovely place for a quick getaway from the hustle and bustle of Cape Town

We had an amazing time, the place was perfect and had everything we needed. Walking distance from amenities, did not need a car to get around. Would definitely recommend Tin Tin to anyone that need some quiet alone time but also want to enjoy the restaurants and the lovely beach walks.

Fazlin A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazlin A

Asemrowend!

Dit is net wat ons nodig gehad het. Ek sal weer kom.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie!

Tin Tin's Cabin
Melissa H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Value for your money. Calm, neat and safe.

We had a lovely weekend at Tin Tin's Cabin. The flat had everything we needed. Thank you for letting us stay in your beautiful home. We will definitely recommend this place. It's so central - walking distance to beach and all the shops.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Melissa, altyd welkom!

Tin Tin's Cabin
Zelda W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Wow, everything was to the tee.

Everything was just so amazing. Welcoming by Anette was amazing. She is friendly and so much more. Will seriously go back to Tin Tin Cabin. It was so cosy and very neat. Felt like a newly wed person as I stepped in to the room that looked like a honeymoon suite. The complex was very safe and quiet. Me and hubby truly enjoyed our time and will definitely go back. Will recommend it to our family and friends. Just a pity we didn't stay any longer.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you so much for the kind words. It makes all the hard work worthwhile. All the best for 2021!

Tin Tin's Cabin
Fowza B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fowza B

Rustige atmosfeer, geen geraas.

Ek en my kind het dit baie geniet, gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is baie netjies. Ons gaan weer daar kuier.

Elmarie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Stunning plek. Rustig en veilig

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en dan ook rustige atmosphere.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie Elmarie.
DStv was toe ietsie wat moes uitgesorteer word. Alles nou weer in plek.

Tin Tin's Cabin
Saskia M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia M

Was ongelooflik.

Sal enige tyd weer gaan oorbly by Tin Tin's Cabin.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Enige tyd weer, Saskia. Sien uit daarna.

Tin Tin's Cabin
Lindsey N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N

Pynlik netjies en waarde vir jou geld.

Uitstekende ligging.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Tin Tin's Cabin
Wendy W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Charming, well located accommodation.

We enjoyed our stay at Tin Tin's Cabin. The location was ideal for enjoying all that Langebaan has to offer. It was neat, charming and chattered to all our needs for a weekend stay.

Carren M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren M

An excellent place to just relax and enjoy quality time.

The host, Annette, gave a warm welcome. The place was neat and tidy. Walking distance to the beach and all the shops. Will definitely return to Tin Tin's Cabin. We had a blast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Uitstekende plek om net te ontspan en gehaltetyd te geniet.

Die gasvrou, Annette, het 'n hartlike verwelkoming gegee. Die plek was netjies en skoon. Loopafstand van die strand en al die winkels. Sal beslis terugkeer na Tin Tin's Cabin. Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Carren, it is always easy to be warm and friendly with people like you. Thank you so much.

Tin Tin's Cabin
Kelly Lee S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly Lee S

Very comfortable.

Very easy and convenient setup, great for a couple.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you so much for all the pretty 5 stars and very kind words.

Tin Tin's Cabin
Estelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Cosy and private.

We missed our DStv Sport Channels. 201 and 202.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie vir mooi terugvoer Estelle, ai jong ja. Dis maar 'n keuse wat ons moes maak tussen bekostigbaarheid en vol DSTV. Ons kyk na alternatiewe opsies wat moontlik so bietjie verder kan rek sonder

Tin Tin's Cabin
Bridgette P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette P

Asemrowend, plek is baie skoon en netjies.

Sal defnitief weer kom.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing.

Tin Tin's Cabin
Biffie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Biffie F

Baie netjies en lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier, maar het warm gekry. Waaier sou kon help. Ons het ook nie regtig die oop badkamer reg oorkant die bed geniet nie. Ek het verder vatlappe en vergiettes gemis in die kombuisie.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Biffie. Albei items was beskikbaar en ek sal onmiddelik 'n voorraad opname gaan doen. Waardeer die terugvoer, dan weet ons waar om te gaan kyk.

Tin Tin's Cabin
Maree R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maree R

Wonderful, all the facilities needed in the cabin was there.

Wonderful, lovely, peaceful, safe.

Eunice B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice B

A great place for quality time with your partner.

Tin Tin's Cabin is a really great place for a couple. Very clean and good for quality time with your partner. We really loved our stay there. Close to everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Goeie plek vir kwaliteit tyd met jou ander helfte.

Tin Tin's Cabin is 'n wonderlike plek vir 'n paartjie. Baie skoon en goed vir kwaliteit tyd saam met jou ander helfte. Ons was mal oor ons verblyf daar. Naby alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Eunice, thank you! You two were awesome guests!

Tin Tin's Cabin
Almarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V

Sal vir seker weer terugkom.

Waarde vir geld, sentraal geleë en loopafstand vanaf strand, winkel en eetplekke.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly dit was gerieflik vir julle gewees.

Tin Tin's Cabin
Keziah G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keziah G

Tin Tin's Cabin was amazing, breathtaking and fab! Will surely return in the new year.

Tin Tin's Cabin is the place to be! Was great from the moment we stepped foot into the space. What a beautiful, cosy and loving set up. A+ to the owners.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you so much for this lovely review!

Tin Tin's Cabin
Imelda J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda J

Stil, netjies, skoon, gemaklik.

Goeie verwelkoming. Oulike, netjiese plekkie. Baie stil, so dis net reg om te gaan rus. Als wat jy nodig het is daar, so als is gemaklik!

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Imelda, baie dankie vir die mooi woorde! Voorwaar wonderlike gaste!

Tin Tin's Cabin
Morne N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N

Plekkie was mooi, netjies, gemaklik en loopafstand van al die plekke af.

Ek sal Tin Tin's Cabin graag voorstel aan enigiemand wat op soek is na 'n lekker plekkie om te bly in Langebaan. Dit is baie mooi en netjies en loopafstand van al die plekke af. Ons voertuig was veilig, met veilige parkering en security. Die eienaar van plekkie is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om dinge gemaklik te maak.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer!

Tin Tin's Cabin
Elisha S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisha S

Lovely getaway.

Small yet intimate space for a perfect couples breakaway. Close to all necessary amenities. Within walking distance of the beautiful Langebaan Beach.

Glaston A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaston A

Rustig.

Het dit baie geniet.. Gaan volgende keer langer bly.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Sien baie uit na julle volgende besoek!

Tin Tin's Cabin
Neil H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H

Baie lekker omgewing.

Ons het a baie lekker tyd gehad. Dis naby die see en winkels. Alles is netjies en skoon. Ek sal definitief Tin Tin aanbeveel vir 'n lekker rus tydjie. Dankie Annette!

Henrico A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico A

Ek het baie lekker gebly daar, baie netjies en baie veilig ook gevoel.

Ek het baie lekker daar gebly ek sal dit vir seker vir vriende aanbeveel.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Môre Henrico,

Baie bly julle het dit geniet!

Groete
Annette

Tin Tin's Cabin
Christo C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Vriendelike ontvangs.

Baie lekker plekke, netjies en skoon.

Talene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talene D

Baie netjies en skoon.

Baie oulike plekkie perfek vir 2 mense, stapafstand van alles af en veilig.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Talene, was lekker gewees om jul te kon huisves. Daar is intussen al paar dinges gedoen, om n kuiertjie effe gemakliker en selfs nog betwr te maak. Hoop om jul weer te sien en te kan hoor wat jul dink.

Groete
Annette

Tin Tin's Cabin
Amanda C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C

Great.

The only issue is that there is no door by the toilet.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Thank you Amanda. Glad we could assist with a very early check-in after the long drive you had. We always try to be the best host we can for our guests.

Tin Tin's Cabin
Anna P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P

Fantastic, perfect!

We had an awesome time in this special beautiful space. Everything was absolutely perfect. We could walk to the beach , go to restaurants by foot, walk the streets of langebaan! Safe, stunning. Thank you for an unforgettable stay.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Happy you enjoyed it.

Tin Tin's Cabin
Wilma S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S

Gerieflike verblyf naby alles.

Baie oulike plekkie. Als wat jy nodig het. Naby strand en winkels. Veilige kompleks. Het heerlik gebly.

Roland D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Ons kom weer!

Tin Tin's Cabin is 'n baie netjiese, goed toegeruste plekkie in die hart van Langebaan. Dit is binne stapafstand van winkels, banke, restaurante, uitspan plekke, die strand en ander besighede. Ons het ons verblyf terdeë geniet en kan dit beslis aanbeveel.

Andries D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Kompakte eenslaapkamer-selfsorgwoostel sentraal in Langebaan.

Klein en kompak, goed toegerus, netjies en skoon. Ligging puik: stapafstand van restaurante, biblioteek, see en winkels. Beperkte TV-kanale: geen kwaliteit flieks, geen sport. Straatligte skyn in slaapkamer in aand - donkerder gordyn kan help. Beperking op tyd van arriveer (nie later as 20:00) onprakties vir bv. werkendes in Kaapstad-omgewing wat naweek wil wegbreek. Hef van boete egter nie toegepas maar ietwat sterk WhatsApp-kommunikasie in hierdie verband effens onvanpas en ongevraag.

Tin Tin's Cabin se terugvoer

Dankie vir die eerlike en reguit terugvoer. Dit word altyd waardeer. Ons is baie bly dat julle die ekstra moeite wat ons insit raak gesien en waardeer het. Ons sal ook graag DSTV Premium aan gaste wil bied, maar ons wil graag ons prys bekostigbaar hou.
Ek is bly dat ons julle self kon ontmoet buite die normale ontvangs tye, dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie en daarom maak ons dan gebruik van 'n derde party om ons gaste te ontvang. Hulle vra ongelukkig addisionele fooi vir gaste wat later as 18:00 arriveer.

Tin Tin's Cabin
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfKj0h6LnAMQ90DE3UwQ5QZP1nhZJYyB8fXDg8hFxBdaEZpDjTQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092278260484 18.03257742356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang