Tina Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tin-laan, Tamariskia, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tina Guesthouse bied heerlike verblyf in die skilderagtige Tamariskia-area, in die bekoorlike stad Swakopmund.
Verblyf word gebied in selfsorg- en B&B-eenhede. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit kasruimte, 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan ook gratis WiFi geniet. Verder is daar 'n selfsorg-eenheid, met 'n stoof.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe, waar hulle met vriende en familie kan kuier.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.5/5
Damian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tin-laan, Tamariskia, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tin-laan, Tamariskia, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang