Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinkerbell

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Elsabe R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Net lekker! Baie aangename en gerieflike oornagplek. Muskietmatjies/inpropmuskietdoders sou 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Tinkerbell
Dankie Elsabe. Ons kyk na die matjies.

Alisoun H
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2021

Comfortable, well-equipped, tastefully furnished, great for a stopover. WiFi would be a bonus. A bit cold in winter!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Tinkerbell
Thank you Alisoun.

Ria V
1 nag
5.0
Jan 2020

Tinkerbell het ons behoeftes baie goed gepas. Ons reis met honde, en het op kort kennisgewing 'n omheinde plek gesoek. Tinkerbel is uitstekend vir honde, hulle kan lekker speel. Ons kan ook nie bly by plekke wat spierwit linne het nie, al slaap ons honde op die vloer is ek altyd bekommerd oor wit duvets, net ingeval. So vir my behoeftes was Tinkerbel nommerpas. En daar was 'n komplimentêre bottel wyn en die heel belangrikste, 'n sak ys in die vrieskas. Dis bedagsaam. Daar was ook lampe en gas, ons het beurkrag getref. Die gasheer het ons kom waarsku voor die tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Baie rustige omgewing en baie mooi huis. Die huis was baie goed toegerus en ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
celeste
Tinkerbell
Dankie Susan. Bly julle het jul kuiertjie by Tinkerbell geniet

Regina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Rustig. Dit is baie rustig en veilig. Die paaie in die dorp is net pateties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2017

Tinkerbell is 'n onverwagse juweel. Van buite af sal jy nooit dink dat die huis só 'n mooi tuiste weg van die huis af is nie. Daar is 'n lekker kaggel en groot, ruim kamer. Die omgewing is baie stil wat 'n goeie nagrus verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Tinkerbell
Hi Sonja, Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay at Tinkerbell.

Jakes T
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2017

Lieflike dekor, baie rustig, goeie beddens. Ons het net een aand hier geslaap, maar ek was mal oor Tinkerbell. Mens noem die dekor seker eclectic. Dis 'n mengsel van oud en nuut, moderne skilderye in een vertrek en 'n ou boere paintings in 'n ander. Orals in die huis is daar klein verrassings in die keuse van kunswerke, kleur kombinasies wat vars en met-die-tyd is. Hou in gedagte daar gaan nie veel aan in Rouxville nie, maar mens is net 'n halfuur se ry van Zastron af. Die vertrekke is groot, die beddens gemaklik. Die bottel wyn en sjerry was 'n lekker verrassing toe ons daar opdaag. Daar is oulike details soos olielampe in plaas van gewone elektriese bedlampe. Tinkelbell staan uit in die details van die plek. Daar is 'n kort stukkie grondpad om te ry tot by die huis. Die eienaar was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal Tinkelbell maklik aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2016

'n Pragtige, interessante, goed toegeruste en plattelandse huisie met 'n kaggel, braaiplek, pool-tafel, boeke en 'n geskenk-wynbottel. Ons het die aand baie geniet. Die huis is skoon, goed toegerus, billik en op die oog af veilig. Ek sal weer in dieselfde huis oorbly sou die geleentheid hom voordoen. Dis jammer dat Rouxville soos baie plattelandse dorpies agteruitgaan, maar die eienaars van Tinkerbell en 'n paar ander huiseienaars probeer hard om die dorp te laat oorleef.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
celeste
Tinkerbell
Middag Roelf, Dankie vir jou mooi woorde. Groete, Celeste.

Corne B
1 nag
4.6
Mei 2015

Dit is 'n pragtige ou huis wat my laat voel het ek het 'tuis' gekom. Baie goed ingerig (selfs tydens beurtkrag is daar gas beskikbaar) en gerieflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Orna K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2015

Rustig, gemaklik en vreedsaam. Ons het in 'n klein, droë dorpie met slegs stofstrate aangekom. Van buite was die huise 'n welkome oog met sy kleurvolle buitekant! Maklik die sleutel gekry. Binne was vars, skoon en koel. Die slaapplek was genoegsaam vir ons 5 en gemaklik. Alhoewel die eienares goeie telefoniese kontak behou het tussendeur, sou dit vir ons baie aangenaam gewees het om haar te ontmoet en self te bedank vir al die moeite! Die enigste uitdagings was die waterdruk en die feit dat daar nie 'n stort was nie. Die werkspasie in die kombuis was ook baie beperk! 'n Voorstel van 'n klein, vierkantige of ronde tafel/werkblad in die middel van die kombuis kan dalk oorweeg word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

celeste Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHcmUOqKGkdWbhDa8yFU9i1aKQsURns4GGD4reNujYb1HCoQck?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 3 Broekhuizen Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.415945074645 26.83658287368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang