Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinkerbell

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë, grens aan die Vrystaat, Oos-Kaap en Lesotho, 'n ideale oornagplek of net om 'n blaaskans te neem en kennis te maak met 'n dorp uit 'n vervloë era.

Hierdie lieflike losstaande Victoriaanse huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers met 1 van die badkamers wat 'n en suite is.
Die slaapkamers het almal dubbelbeddens met 'n dagbed in die sitkamer. Die ruim sitkamer het wonderlike hoë plafonne wat jou koel hou in die somer en 'n knus kaggel om die winterkoue uit te hou.

Die huis het ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, mikrogolf en yskas met 'n klein vrieskas. Tinkerbell is volledig toegerus, insluitend linne en handdoeke en sal 'n gemaklike verblyf vir almal verseker.

Vir beurtkrag het ons LED-ligte en 'n klein gasplaatjie. Ingeboude braai met hout word voorsien.

Die agtertuin het 'n lae muur met oorgenoeg parkeerplek. Troeteldiere is baie welkom.

Ontspan en geniet dit om op die stoep te sit, sterrehemel en wonderlike sonsondergange te bekyk.

Rouxville is die mees suidelike dorp in die Vrystaat op die Maluti-roete naby die Lesothoberge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

celeste Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Gaste dink Tinkerbell het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHcmUOqKGkdWbhDa8yFU9i1aKQsURns4GGD4reNujYb1HCoQck?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 3 Broekhuizen Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.415945074645 26.83658287368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang