Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinley Blue

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons kom vir seker terug. Die beste! Sandy is 'n uitstekende gasvrou, gee aandag aan die kleinste detail en gaan uit haar pad om haar gaste welkom en tuis te laat voel. 'n Mandjie vol bederf het vir ons gewag, tot vir die honde, asook voorsiening van baie goed wat die verblyf net geriefliker gemaak het. Heerlike ontspanningshuis om aan te beveel vir goeie rus! Pragtige uitsig van die dek (of uit die jacuzzi of bad wat die lieflike uitsig deel) met die see as musiek in ons ore. Die onderste vlak was heerlik vir boek lees (lig en met glaspanele, voel tussen die bome) of TV kyk. Agter by die swembad is daar nog 'n heerlike ontspanningsarea met 'n "pool" tafel en dartsbord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Tinley Blue is ongelooflik mooi en rustig. Ons het 'n ongelooflike lekker en rustige tyd gehad by Tinley Blue. Die huis is vreeslik mooi, goed ingerig met alles wat mens nodig het en natuurlik 'n ongelooflike mooi uitsig. Die swembad en braai-area maak dit net nog lekkerder en baie gesellig. Ons sal vir seker weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

It was a beautiful, fabulous stay, we cannot wait to go again soon. Would recommend this to any of my friends and family. Loved this place and the area as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fantastiese wegbreek. Pragtig en wonderlike vakansiehuis. Asemrowende uitsig met wonderlike diens. Baie dankie Sandy, Greg en Sipho.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Tinley Blue
Thank you for such wonderful feedback on your stay. We are so lucky to have such wonderful guests. Veronica and her family were absolutely fabulous and left the house so spotlessly clean, thank you. We would love to have them back to stay anytime.

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Uitstekend. Alles was fantasties, mooi skoon, ruim, pragtige uitsigte oor die see. Sandy het vir ons alles reg gehad vir ons eerste aand: brood, kaas, wyn, sjokolade, koffie, tee en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Tinley Blue
Thank you Elmarie. I am so glad you enjoyed your stay. You and your family are welcome back anytime., you were wonderful guests and left our house neat and tidy. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-weg 81, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24db467f14a435bb8256b9149b2123c14ffa0ac46003f407b92cbd936268f7ad1e9f1f91c0c01104e3f2091c6793da2395b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 81 Oceanview Road Tinley Manor 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.448852 31.284708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang