Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinroof & Deans Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Tinroof & Deans Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adelaide G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide G

A peaceful home away from home.

A lovely home away from home that accommodates all needs located in a peaceful area.

Frans B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Skoon en netjiese verblyf.

Ons was vriendelik ontvang en die woonstel was skoon met alles daarin wat jy mag nodig kry. Ons Yorkie wat saam reis was ook welkom en dit was veilig vir hom om rond te beweeg. Sal dit aanbeveel.

Anja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Netjies en gemaklik.

'n Ruim eenheid met alles wat nodig is vir 'n wegbreek.

Charlene L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

We would highly recommend Tinroof & Deans Cottages and would stay there again.

We enjoyed our stay very much. There were absolutely no issues with electricity, water, WiFi or safety. Very well-equipped kitchen. Everything neat and clean. A very peaceful spot. Lovely garden. A bonus was that it is within walking distance to the beach.

Rohith S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rohith S

Not as expected, based on previous stay. Equipment in the unit was deficient.

Constant interruptions in DSTV connectivity were rather frustrating.

Madelein S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

See you soon!

We love the beautiful apartments, both Tinroof and Deans cottage with everything well equipped, clean, neat and the lovely and warm clean bed. We could relax and take a walk to the beach with our dogs. Ian is an amazing host, he was very accommodating and made sure that we were doing well. Thanks for the very good experience! Will definitely return on our next visit.

Dalene T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene T

Tinroofs is 'n stukkie paradys!

Tinroofs is 'n absolute juweel. Skoon en netjies en baie luuks. Ons het nie geweet van loadshedding of waterprobleme nie. Als is voorsien. Ivan was beskikbaar vir navrae 24/7.

Sonika P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika P

Fantasties.

Rustige, pragtige, skoon blyplek. Lekker privaat en jy voel tuis. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Tinroofs sal ons definitief weer sien.

Tinroof & Deans Cottages se terugvoer

Dankie vir die resensie, julle is meer as welkom

Tinroof & Deans Cottages
Rohith S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohith S

Very comfortable.

Exceptionally well-equipped, spacious unit. Peaceful environment. Will love to visit again.

Tinroof & Deans Cottages se terugvoer

Thank you for your review. You are most welcome to visit again.

Tinroof & Deans Cottages
Michelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Absolutely stunning plekkie.

Baie beslis waarde vir ons geld. Het die plekkie baie geniet. Die gasheer is 'n wonderlike mens wat ons so welkom laat voel het. Ons het geen tekortkominge gehad nie, bed was baie gemaklik, al die geriewe was beskikbaar wat nodig is om lekker te kuier. Plekkie is beautiful, sal beslis weer gaan kuier. Dankie dat ons jou braai kon inlyf.

Tinroof & Deans Cottages se terugvoer

Baie Dankie Michelle. Julle is absolutely Welkom I’m weer te bespeak.

Tinroof & Deans Cottages
Magriet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet B

Pragtig

Sal weer daar gaan bly.

Tinroof & Deans Cottages se terugvoer

Dankie dat julle hierdie fasiliteit gekies het.

Tinroof & Deans Cottages
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-singel 24, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a61f7b95f96ca72363d99b0680d19819446e1f90e3deb0be14aed1716671a3c2609046547d44a4148bd8734dc189fa17fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 24 Garrick Crescent Kelso 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.3699913 30.7013039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang