Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinroof & Deans Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-singel 24, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tinroof & Deans Cottages is in die rustige dorpie Pennington in KwaZulu-Natal geleë en bied gaste 'n gerieflike en rustige wegbreek.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Deans Cottage
het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.

Tinroof Cottage het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.

Tinroof & Deans Cottages is naby die rustige Nkhomba-strand geleë waar hulle in die son kan ontspan. Die rustige atmosfeer en gerieflike verblyf is ideaal vir diegene wat uit die daaglikse gedruis wil ontsnap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Adelaide G
Gesin met klein kinders
5.0
A peaceful home away from home. A lovely home away from home that accommodates all needs located in a peaceful area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Frans B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese verblyf. Ons was vriendelik ontvang en die woonstel was skoon met alles daarin wat jy mag nodig kry. Ons Yorkie wat saam reis was oo...
Sien meer
Apr 2024
Anja V
5.0
Netjies en gemaklik. 'n Ruim eenheid met alles wat nodig is vir 'n wegbreek.
Mrt 2024
Charlene L
Saam met lewensmaat
5.0
We would highly recommend Tinroof & Deans Cottages and would stay there again. We enjoyed our stay very much. There were absolutely no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Madelein S
Gesin met tieners
5.0
See you soon! We love the beautiful apartments, both Tinroof and Deans cottage with everything well equipped, clean, neat and the lovel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Garrick-singel 24, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tinroof & Deans Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-singel 24, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a61f7b95f96ca72363d99b0680d19819446e1f90e3deb0be14aed1716671a3c2609046547d44a4148bd8734dc189fa17fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 24 Garrick Crescent Kelso 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.3699913 30.7013039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang