Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tintswalo at Boulders

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gay-weg 7, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 370 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tintswalo at Boulders is in Simonstad geleë en bied luukse seeverblyf met onbelemmerde uitsigte oor Bouldersstrand en word omring deur die plaaslike fynbos.

Die dubbelverdieping gastehuis bied gaste 'n keuse van suites, asook die opsie om die hele villa te bespreek. 'n Privaat sjef is ook beskikbaar op versoek. Die suites met lugversorging is ingerig met koninggrootte- of koningingrootte-beddens, en het en suite-badkamers. Elkeen van die suites is toegerus met 'n kroegie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt, sowel as middag-happies, word voorsien, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het. Die gastehuis het 'n bioskoopkamer en WiFi is beskikbaar. Gaste kan ontspan om die vuurput, op die stoep wat oor die see uitkyk, of langs die gemeenskaplike swembad. Spa-behandelings is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die restaurant op die perseel bied gesinstyl-aandetes en ligte middagetes op versoek, besprekings is noodsaaklik.

Tintswalo at Boulders is stapafstand vanaf Boulders Beach met sy bekende kolonie bedreigde Afrika-pikkewyne en pragtige swemstrand geleë.

Simonstad bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Simonstad-erfenis- en Suid-Afrikaanse Vlootmuseum, die Just Nuisance-standbeeld en die Scratch Patch. Verskeie doendinge kan geniet word soos voetslaan en stap, visvang handvestings, en kajak- en bootvaarte.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tintswalo at Boulders
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gay-weg 7, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tintswalo at Boulders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 370
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 370
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gay-weg 7, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAygGYi1Ljobl4jhtp8FFnSXvNnbfjGPX30HhUIqVhN2CqM09JGh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 370 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Gay Road Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.19649668903 18.449492682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang