Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tintswalo Atlantic

B&B
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chapmanspiek-rylaan, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R11 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tintswalo Atlantic is 'n luukse lodge wat B&B-verblyf bied en aan die klipperige Atlantiese kuslyn in Houtbaai, Kaapstad geleë is. Die lodge is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek, hetsy vir 'n vakansie of 'n sakereis.

Verblyf by Tintswalo Atlantic is beskikbaar in verskeie suites, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Die suites het elkeen ondervloerse verhitting, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, elektroniese kluis, koffiemasjien en 'n yskassie wat op versoek gevul kan word.

Elke suite lei na 'n dek met 'n uitsig oor die see. Ontbyt en ander heerlike etes word by die restaurant op die perseel bedien. Die lodge spog ook met 'n mooi wynkelder en kroeg, 'n gastesitkamer met 'n kaggel, gratis WiFi, 'n verhitte swembad, spa-behandelings, 'n geskenkwinkel en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die lodge het ook konferensiegeriewe wat gehuur kan word en spesiale geleenthede soos troues en partytjies kan ook gefasiliteer word. Tintswalo Atlantic is onderaan Chapmanspiek-rylaan geleë en is sowat 7 km vanaf Houtbaai se hawe met restaurante en winkels. Kaapstad Internasionale Lughawe is 37 km ver.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chapmanspiek-rylaan, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 11 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 11 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chapmanspiek-rylaan, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApAy3L4tLOsp5SIsTVSEa3PMOziIN2glgkdVm55qmqFwN6PztWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 020 per nag (plek vir 2) Chapman's Peak Drive Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.065094180077 18.36806859148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang