Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiny Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Tiny Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanet G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Ons wou sommer nog langer bly.

Baie vriendelike ontvangs van Marietjie en Leo. Baie behulpsaam met inligting oor die omgewing. Ons het heerlik geslaap, alles was skoon en netjies ingerig.

Izak En Lidi G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak En Lidi G

Gerieflik gebly stapafstand van die strand.

Die ruim vertrek van Tiny Home is gerieflik ingerig. Die ligging is stapafstand van die strand en die gasvryheid / hartlikheid van die eienaars laat mens tuis voel. Die aandag aan detail maak dit gerieflik vir gaste.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpie-keeromstraat 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA346f2f6e0419d44c6f57602a29a71f53f0601ab73c3c2fa0afe1cb0657ba7ebe3daa9759a523d5bfb7fa54f620822493c067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 9 Skulpie Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417286354153 21.346087253044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang