Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiny Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpie-keeromstraat 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tiny Home is op die gasheer se perseel in Jongensfontein geleë en is 'n gerieflike selfsorg-solderwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte.

Met trappe wat na die woonstel lei, kan die eiendom tot 3 gaste akkommodeer en bied 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, 'n leefarea en 'n eetarea met 'n kombuisie. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Beddegoed word voorsien, gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die goed toegeruste kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mini-eenplaatstoof met 'n oond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan buite braaigeriewe geniet en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom word aangedryf deur sonkrag en omskakelaars, wat dit beurtkragvriendelik maak.

Tiny Home se uitstekende ligging is net 1 km van die strand af, wat dit 'n perfekte keuse maak vir 'n strandvakansie. Boonop het gaste maklike toegang tot plaaslike restaurante en nabygeleë besienswaardighede, wat 'n aangename verblyf verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Skulpie-keeromstraat 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tiny Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpie-keeromstraat 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA346f2f6e0419d44c6f57602a29a71f53f0601ab73c3c2fa0afe1cb0657ba7ebe3daa9759a523d5bfb7fa54f620822493c067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 9 Skulpie Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417286354153 21.346087253044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang