Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinyiko Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Clinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Tinyiko Game Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Veeren R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veeren R

Peaceful.

Great, the hosts were amazing.

Kobie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie K

Ongelooflike diens van Clinton en sy span!

Geriewe kan bietjie opgeknap word, maar skoon en voldoende. Wat egter uitgestaan het, was die besonderse goeie diens van Clinton en sy span. Die etes was baie goed en regtig bekostigbaar. Ons was die enigste groep en die stilte was net wat ons nodig gehad het. Die hoogtepunt was die aandete rondom die vuur ─ die personeel het regtig moeite daarmee gemaak.

Eric G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric G

Good location and great service.

Clinton looked after us very well. He made good food and went out of his way to look after us. The units are clean and comfortable. I would recommend it for accommodation while on business in the area.

Erik P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erik P

Bestuur of ontvangs is onvoorbereid en nie eers op perseel nie.

Daar was geen ontvangs deur iemand nie. Niks wat ek vooraf gereël het was in plek nie. Kamers is minimaal ingerig. Moes die werker se braaiplek gebruik. Geiser het gelek en badkamer nat bemors. Moes aanhoudend self stap en goed met die werker reël. Ontbyt was yskoud en baie duur.

Cornelia S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Baie skoon en netjies, niks meer nodig!

Baie oulike stil plek. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat hou van die natuur. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Mandla en sy span is great.

Andre P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P

Dit was 'n lekker, rustige omgewing met baie vriendelike kliëntediens.

Die ontvangs van Mandla was vriendelik en hy het ons tuis laat voel met aanskoms. Kos was van topgehalte van oggend - tot aandete. Kamers is privaat en "cosy". Sal beslis weer bespreek.

Rika J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J

Wonderlike belewenis.

Dit was 'n asemrowende naweek. Die pragtige natuurskoon area. Uitmuntige kliëntediens en die kos was uit die boeke uit lekker!

Lappies L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Gesellig, vriendelik en rustig.

Ons is vriendelik ontvang en na ons chalet gevat. Die lodge was stil op dié buiteseisoen-naweek en ons was die enigste gaste. Baie moeite is gedoen om te verseker dat ons gemaklik is. Die verblyf is gerieflik en groot. Ons vuur was klaar gepak en reg om aangesteek te word. Enigste nadele was om die lodge te probeer bel met min ontvangs voor die hek op aankoms om ontvang te word, en etes is effens duur. Verder is die pryse baie billik en hoogs aan te beveel vir 'n vinnige wegbreek.

Andrea J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andrea J

Kon beter wees.

Kos was heerlik en die personeel baie vriendelik. Daar is amper niks wat albei webtuistes sê daar is nie. Dus nie waarde vir geld nie.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 24 van Plaas Leeuwdraai, Langs die R573/Bronkhorspruit-weg, Dinokeng Noord, 0150, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnZx91mTyUr1MuRDhkH6AJhFoAog2COOLKLYinCXzlHAsLssZf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 Portion 24 of Farm Leeuwdraai Off R573/Bronkhorspuit Road 0150 Gauteng 021 201 8901 10:00-12:00 10:00 -25.331548 28.572312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang