Tinyiko Game Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 24 van Plaas Leeuwdraai, Langs die R573/Bronkhorspruit-weg, Dinokeng Noord, 0150, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tinyiko Game Lodge is ’n luukse Afrika-lodge in privaat besit wat gaste die geleentheid gee om ongerepte, wildryke savanne-bosveld van etlike hektaar in afsondering te geniet.
Verblyf word in luukse privaat chalets met grasdakke gebied. Die chalets bied ’n uitsig oor die watergat. Elke chalet het ’n unieke, elegante styl en dekor, en is ontwerp om gasteontspanne en bederf te laat voel. Elke chalet het ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, sitarea en kaggel. Daar is groot hout-skuifdeure wat na ’n privaat dek met ’n uitsig lei, waar gaste lekker kan ontspan en die natuurskoon kan geniet.
Daar is heerlike fynproewersgeleenthede by Tinyiko. Etes word eksklusief voorberei deur hoogs gekwalifiseerde sjefs, en die verskeie disse wat bedien word verskaf groot plesier aan alle gaste.
Daar is niks so lekker om by ’n kroeg in die Savanne-bosveld te sit en na die rustige geluide van die natuur te luister en ’n drankie te geniet nie. Gaste kan hulself bederf met ’n Afrika-wynproegeleentheid en kies van Suid-Afrika se beste wyne. Tinyiko souvenirs is ook net langs die wynkelders.
Die ruim hoof-sitarea en oop eetarea bied ’n ononderbroke uitsig oor die bos. Gaste kan by die swembad ontspan of die voëls vanuit hul kamer dophou.
Ervare spoorsnyers en wildbewaarders sal gaste op hul wildritte vergesel in oop Land Rovers, en hulle sal selfs skaam Afrika-wildsbokke en nagdiere opspoor en hul breë kennis oor hierdie diere met gaste deel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Skuifie-projektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Clinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erf 24 van Plaas Leeuwdraai, Langs die R573/Bronkhorspruit-weg, Dinokeng Noord, 0150, Gauteng
- Gaste dink Tinyiko Game Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 24 van Plaas Leeuwdraai, Langs die R573/Bronkhorspruit-weg, Dinokeng Noord, 0150, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang