Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tismaree Guestfarm

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Henri-john K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Effens-uit die-pad juweel. Henry en sy vrou het 'n juweel. Die gastehuis is effens uit die pad, en mens moet amper doelbewus daarheen gaan. Huille diens is voortreflik, en hul gasvryheid is iets wat deesdae skaars is. Die lodge is geleë naby Rietoog. Die infrastruktuur in die omgewing is effens primitief maar die gastehuis het alles wat mens nodig het. Ek het Henry op pad op hoogte gehou van ons vordering en ek was vol vertroue dat hy sou hulp bring as ons probleme opgetel het. Gelukkig was dit nie nodig nie. Ons het goed geslaap, die badkamer was meer as groot genoeg en ons kar was veilig op die plaas. Ons kon die volgende oggend sonder enige drama weer verder reis. Baie dankie aan Tismaree!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Best chef in town. We thoroughly enjoyed our stay at Tismaree Guestfarm. We were a family of five, including two teenagers, who stayed for one night. The warm, receptive owner went out of his way to prepare a delicious dinner for me and the family. The food was prepared quickly and it was one of the best meals I've had in Namibia. I recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2019

Dit is 'n oornagstop - maar dit is waar dit stop. Ons was vriendelik ontvang maar die verblyf self kan definitief doen met verbetering. Daar was geen yskas of waaier, die krag loop ook in die aand van 'n generator af wat afgesit word soos die gaste gaan slaap (dalk rede vir geen yskas). Ons het vir 2 aande betaal en bespreek maar het besluit om eerder die 2de aand nader aan ons volgende bestemming te gaan slaap. Sal Rietoog en Tismaree ongelukkig volgende skip.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Henry
Tismaree Guestfarm
Hi Wessel, Jammer dat ons nie aan al jou vereistes voldoen het nie. Een stukkie advies is om altyd te vra as julle ekstra dienste benodig. Dit kos nie altyd ekstra geld nie. Ons probeer altyd om die ekstra myl vir ons gaste te loop. Dankie vir jul besigheid. Groete, Henry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietoog-plaas 633, Rietoog, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp24vDVo7A6KzazamsZnC6G22iGXtv9Xi5zgLQYheojgbVTb4lm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Rietoog 633 Rietoog 0000 Hardap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.98304719928 16.565365791321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang