Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Titanic View - Place of Peace

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Selma P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Best stay ever! Our stay was absolutely amazing! The most beautiful place with the best zen garden. Everything speaks of good arty taste. Our hosts were so friendly and helpful! We can almost call them friends. I would advise anyone with good taste to overnight here. We enjoyed every second!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absoluut wonderlik. Ek en my verloofde het dit verskriklik baie geniet om by Titanic View - Place of Peace te bly. Dit was baie netjies en veilig en ons was mal oor die styl van die woonstel en hoe modern dit was. Daar was ook genoeg eetgerei, breekgoed en ander toestelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Baie gawe gasheer! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Sal ongelukkig nie weer by Titanic View - Place of Peace gaan bly nie. Ons het baie lekker gebly en die honde, Luka en Solly, baie geniet. Dit is baie mooi luukse blyplek en die tuin is baie mooi, net jammer vir al die beelde en meditasiehuisie wat ongelukkig nie vir ons mooi was nie en nie meer saamgestem het nie. Daar was ook nie 'n braaiplek nie. Hulle het darem vir ons 'n gasbraaier gebring wat ons baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Baie mooi views. Die enigste klagte wat ek sou gehad het, was dat die bed klein en ongemaklik was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig en onvergeetlik. Alreeds aan die volgende besoek begin beplan. Wat 'n verrassing. Groot, ruim kamers. Skoon, netjies. Pragtige tuin. Binne stapafstand van die winkels in die dorp. Vriendelike eienaars. Sal weer hier oor dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

'n Unieke oase van gemak en gasvryheid. Die eenheid oortref alle verwagtinge met 'n dis van buitengewone gemak en is uitstekend toegerus. Ons het nie net die verblyf geniet nie, maar was regtig onder die indruk van die aandag, die skoonheid van die omgewing en die sorgvuldige dekor van die kamer. Die uitsig, wat as asemrowend beskryf word, gee 'n unieke karakter aan die ruimte. Die toegewyde grimering lappies het 'n spesiale aanraking van luuksheid toegevoeg. Dit is egter die vriendelikheid en gasvryheid van die gashere wat werklik uitstaan, van die oomblik wat ons aangekom het, het hulle ons met 'n glimlag verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Ek beveel hierdie verblyf sterk aan vir enige iemand wat opsoek is na 'n rustige en gasvrye verblyf ondervinding. Ons sien opreg daarna uit om in die toekoms weer hier te bly en weer hierdie unieke oase van gemak en gasvryheid te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdelene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing! Dit was die mees rustigste verblyf wat ons in jare geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige omgewing en baie mooi uitsig. Clarens is 'n baie mooi plek, net bietjie min om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige ligging, heerlike atmosfeer. Ruim kamers, ruim geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 347, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d750dcfb3e730566237af5196d4a03da65f5ba48baf17c5f3691f86a5209dc1237e1c7b737aabfe235dadc3ffd215bc07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 347 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512594373051 28.420690313522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang