Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Titanic View - Place of Peace

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 347, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Titanic View is 'n ou sandsteen herehuis wat sy majestueuse uitsigte oor Titanic Rock en op die omliggende berge deel. Die outentieke Japannese tuin bied totale rustigheid aan elke besoeker. Met 3 privaat kothuise net 'n paar minute se stap vanaf die dorpsplein, kan gaste die rustigheid van Clarens geniet.

Elke kothuis het 'n slim-TV, onbeperkte WiFi, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, lugversorging en paneelverwarmers.

Die verblyf het 'n sonkragstelsel en 'n omsetter wat krag voorsien tydens beurtkrag. Daar is ook watertenks met gefiltreerde water. Die kamers word elke oggend op versoek skoongemaak.

Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Die pragtige tuin bied lieflike piekniekplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Selma P
Saam met vriende
5.0
Best stay ever! Our stay was absolutely amazing! The most beautiful place with the best zen garden. Everything speaks of good arty tast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut wonderlik. Ek en my verloofde het dit verskriklik baie geniet om by Titanic View - Place of Peace te bly. Dit was baie netjies en veilig en o...
Sien meer
Des 2023
Marco S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie gawe gasheer! Baie lekker gebly!
Des 2023
Juan P
Gesin met tieners
5.0
Rustig en onvergeetlik. Alreeds aan die volgende besoek begin beplan. Wat 'n verrassing. Groot, ruim kamers. Skoon, netjies. Pragtige tuin. Binne stap...
Sien meer
Des 2023
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Unieke oase van gemak en gasvryheid. Die eenheid oortref alle verwagtinge met 'n dis van buitengewone gemak en is uitstekend toegerus. Ons het nie ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van der Merwe-straat 347, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Titanic View - Place of Peace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 347, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d750dcfb3e730566237af5196d4a03da65f5ba48baf17c5f3691f86a5209dc1237e1c7b737aabfe235dadc3ffd215bc07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 347 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512594373051 28.420690313522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang