Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjaila

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 937, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tjaila is 'n bekoorlike selfsorgkothuis vir tot 6 mense en is in Duinepark in Witsand geleë, 'n bekoorlike dorpie aan die mond van die Breederivier.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde met 'n enkelbed ingerig is. 'n Enkelbed is in die sitkamer beskikbaar. Die een slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer. Albei die badkamers is toegerus met storte, wasbakke en toilette.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n tafel met stoele. Die kothuis het 2 TV's met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang en binnebraaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n Weber-braai.

Witsand bied visvang, walviskyk tussen Junie en November, veilige swem, seilplankry, rots- en branderplankry-hengel, diepsee-hengel, snorkel, en 4x4-roetes vir gaste om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tunastraat, Duinepark 937, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 937, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692ab29492b718b113cef1b9e9e6c4c230d73b946875648915305180d97247ae5b6e3e3915631ea4d18446280495fc079f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Tuna Street Duinepark 937 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.39191147353 20.862263666143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang