Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjailatyd Bush Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Shannon G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Perfek vir 'n groot groep! Ons het die beste naweek vir my 30ste verjaarsdag gehad. Die kamers was baie mooi en skoon en die kombuis het alles gehad wat ons moontlik nodig kon hê vir lekker potjie maak en braai! Die helpers en skoonmakers was besonders en baie behulpsaam! Die game drive was beslis die moeite werd! Ons sal beslis weer gaan kuier by Tjailatyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareo N
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie beter in persoon as op fotos. Verskriklik lekker vir 'n wegbreek as jy 'n groot groep vriende is. Ook baie kindervriendelik. As daar 'n probleem was, was dit onmiddelik aangespreek en reggemaak (Kamer 1 se stortkop het net nie gewerk nie en hulle het dit dadelik reggemaak). Kan sien hoe ons nog "regulars" gaan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Tjailatyd Bush Camp
Baie dankie Mareo vir jou terugvoering, ons waardeer. Hoop om julle binnekort weer te sien!

Grant H
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Beautiful, fun, however frustrating. We booked for the long weekend however on arrival we were told that the generator is not functional and could not be repaired in time and we experienced severe loadshedding. The DStv was not functional at all and the staff could not assist. We had fish moths in the beds which we had to kill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carla P
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Ongelooflike naweek. Vriendelike personeel. Goed toegeruste geriewe. Sal beslis nog familie-funksies hier hou. Alles en meer waarvoor ons gehoop het. Ongelooflike plek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Tjailatyd Bush Camp
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer onsettend baie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Clement C
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Uitstekende fasiliteite. Baie gerieflike en uitstekende toegeruste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha V
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Wat 'n lieflike plek vir 'n wegbreek in die vrye natuur en dit sommer net buite die stad. Die hele groep van 22 was uiters verras met die goed ingerigte Bosveld lodge. Die kuier area is uitstekend ingerig. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons groep te akkomodeer. Die personeel op die terrein verdien 'n ekstra pluimpie vir hul vriendelike, vlytige diens. Hulle het gretig meer gedoen as wat van hul verwag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maymoona H
Kort verblyf
4.4
Mrt 2019

The setup is excellent, it's very spacious and has a well-equipped kitchen. We are a large family group with pensioners, teenagers and toddlers, and we really enjoyed ourselves. The staff members were friendly and helpful. We also appreciated the privacy. However, some rooms were not properly cleaned and the general upkeep of the place was not 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie B
Kort verblyf
4.8
Des 2018

Regte safarilodge. Ou vriende en familie kon die bos en natuur geniet met verskillende kuierplekke om elke hoek en draai. Pragtige kamers, 5-ster vir die bosatmosfeer. Personeel het moeite gedoen om dit netjies te hou en was so hulpvaardig. Die wildkykgids was ervare en altyd op tyd. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Tjailatyd Bush Camp
Goeie more Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Ek is baie bly julle het die tyd in die natuur geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Meryl

Eulani J
Kort verblyf
5.0
Des 2016

Fantastiese boskamp - heerlik gekuier! Ons het heerlik by Tjailatyd gekuier! Ons was 26 persone wat gemaklik gebly het in pragtige chalets en een groot huis. Daar is genoeg sitplek en kuierarea om 50+ mense vir 'n dagkuier te akkommodeer. Die plek leen hom daartoe vir groot groep mense en die plek is baie goed ingerig en daar is heelwat om te doen. Kinders het lekker geswem, pool gespeel en die natuurskoon geniet. Die zebras, njalas en vele ander diere het ons elke oggend gegroet. Die personeel kom elke dag in om skoon te maak en hul het ons baie gehelp. Die gasvrou Meril het ook uit haar pad gegaan om seker te maak als is in orde. Sal Tjailatyd definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Tjailatyd Bush Camp
Baie dankie Eulani vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ek is baie bly julle het lekker gekuier en ons hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Thereza V
Kort verblyf
5.0
Okt 2016

Baie goeie fasiliteite met alles wat nodig is en personeel baie hulpvaardig. Dit is 'n heerlike kamp vir 'n groep mense met alles wat nodig is om heerlik te ontspan vir 'n wegbreek. Die kamers is skoon, netjies en van goeie gehalte. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik wat help om die verblyf nog meer sorgsaam te maak. Hulle ruim alles netjies op en mens kan agteroor sit en regtig ontspan. Die enigste voorstel is om vir die kamers in die groot huis ook lugversorging in te sit. Daar is wel een in die leefvertrek, maar dit was baie warm met ons besoek met die gevolg dat die kamers baie warm in die groot huis was wat slaap moeilik gemaak het. Ons het heerlik gekuier en ontspan verder. Die wildrit was ook die moeite werd en ons het goeie "sightings" gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 16 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 16 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, , 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YWJkN2YwLWRkOWYtNGU2Yi1iY2M5LWM5MDhkYjdmMjk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 500 per nag (plek vir 16) 12 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Off the R734 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326562212094 28.383158172028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang