Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjailatyd Bush Camp

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, , 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Vanaf R16 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Tjailatyd Bush Camp is geleë op 3 000 hektaar malariavrye ongerepte bosveld in die Dinokeng Wildreservaat, net 55 km noord van Pretoria. Hierdie kamp word slegs as 'n groep-venue verhuur, en is ideaal vir groot gesinswegbreek, konferensies, spanbou en privaat funksies.

Die kamp kan tot 16 volwassenes en 8 kinders akkommodeer. Alle kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, en 4 van hierdie kamers is ook ingerig met 'n net-kind-rusbank vir 2. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n sitarea en 'n TV. Dié kamp beskik ook oor 'n lapa-area met 'n ingeboude braai en 'n swembad.

Tjailatyd Bush Camp het ook 'n lugversorgde raadsaal vir sakekonferensies en maatskappy-spanbou-wegbreek. Wildritte kan ook met een van ons wildkykers gereël word. Gaste word by die lodge opgelaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 8 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 2

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dinokeng Wildreservaat, , 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Tjailatyd Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R16 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, , 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YWJkN2YwLWRkOWYtNGU2Yi1iY2M5LWM5MDhkYjdmMjk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 500 per nag (plek vir 16) 11 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Off the R734 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326562212094 28.383158172028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang