Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjimaka

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tjimaka Chalet
Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met basiese kombuisware, 'n yskassie en mikrogolfoond. Dié eenheid het slaapplek vir 2 mense. 'n Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en onthaal-area is by die swembad beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg met 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en onthaal-area by die swembad beskikbaar.

Huisreëls

'n Eenmalige breekskadedeposito van R1000 word op elke bevestigde bespreking gehef en is ten volle terugbetaalbaar binne 5 werksdae ná vertrek. Die volle bedrag sal terugbetaal word indien die eiendom en inhoud van die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as wat dit met aankoms was.

Let asb. daarop dat 'n gedeelte van die reis (ongeveer 5,5 km) 'n grondpad is en gaste word aangemoedig om navraag te doen oor die toestand van die paaie voordat hul bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabie-weg R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YjdmZWUyLWY0OTEtNDRmNi1hNWM3LWE3MGI5N2U0YzAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R536, Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.044611 31.09297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang