Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjimaka

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Etly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Tjimaka
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ralph C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph C

Lekker gebly, veilig, rustig en stil.

Ons het heerlik gebly by Tjimaka. Dit is ideaal geleë. Die bestuur was puik en baie behulpsaam.

Helene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Die mense is oulik en die plek is só lekker.

Ek hou baie van die plek. Die mense by Tjimaka was vriendelik. Daar is so baie aktiwiteite om te doen in Hazyview. Die verblyf het ook 'n lekker swembad. Mens kan gaan stap en fietsry. Dit was rêrig lekker.

Lucy V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lucy V

Vriendelike diens, goeie ligging.

Netjies, vriendelik, dalk bietjie duur vir eenheid per nag. Geen WiFi, eenheid badkamer kort aandag, gasstoof het nie gewerk.

Suzette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Heerlike ruskans.

Wonderlike omgewing veral vir voëls kyk. Almal op die plaas is baie vriendelik. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Monique M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique M

Baie netjies, skoon en het alles wat mens nodig het.

Lekker groot grasperk vir kinders om op te speel, swembad beskikbaar en naby aan die dorp.

Ronelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S

Heerlike, rustige plaasatmosfeer.

Dit was sowaar 'n vreugde om daar te bly. Netjies en baie skoon. Sal weer by Tjimaka gaan bly!

Mark G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G

Eienaar loop ekstra myl!

Eienaar het uit haar pad gegaan om ons gemoedsrus te gee nadat my voertuig in Sabie beroof is. Het mense gereël om op die eiendom te kom bly aangesien ons die enigste gaste was en maar onveilig gevoel het na die vorige aand se drama.

Alison K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison K

Cottage was very nice, all the kitchen utensils were available.

Close enough to the Kruger Park and Hazyview.

Doret F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F

Ek en my dogter en haar twee kinders het hier oorgebly vir 'n avontuur vakansie.

Hierdie eienaar is die beste! Ons is met ope arms ontvang en het sy meer vir ons gedoen as wat ons ooit kon verwag het! Ek beplan alreeds om weer volgende jaar Julie terug te keer. Duisend duisend dankies vir alles!

Lee H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee H

Dreams are made of Tjimaka!

Tjimaka is all you need. Perfect for a couple break away and a small group. We will definitely be returning ASAP. It's a place of dreams. Thank you Tjimaka, for the lovely hide away!

Corne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corne P

Ligging is goed, kamers is mooi, grondpad na oord het werk nodig. Nie geskik vir lae motors nie.

Geen formele ontvangs by oord nie, eienaar ontmoet kliënte as hulle op die plaas kom.

Pietro P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietro P

Fantasties.

Dis nie 'n luukse akkommodasie nie, maar daar is alles wat jy nodig het. TJ was fantasties en baie behulpsaam.

Dewald L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L

Awesome! Very nice and convenient!

Given the renovations in progress, this was an awesome experience. A few additional utensils in the kitchen will do, but the basics are there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome! Baie lekker en gerieflik!

Gegewe die opknappings wat aan die gang is, was dit 'n ongelooflike ervaring. 'n Paar ekstra toebehore in die kombuis sal welkom wees, maar die basiese is daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petro B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Geniet die rustigheid, natuurskoon.

Rustige boomryke omgewing naby winkels en heerlike eetplekke. Interessante besienswaardighede en aktiwiteite. Informasiekantoorpersoneel behulpsaam.

Andries V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie rustige en mooi plek. Het ons verblyf baie geniet.

Die plek was baie netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang en welkom laat voel.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fanus G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanus G

Sielsrustig, terrein en omgewing bevrydend.

Aandag aan klein goedjies: vollengte spieël in kamer, los skroefie in stortrak (self vervang), opwasbakprop makeer, nog 1 bedkassie, tafeltjie voor venster. Maar ons het verblyf en netheid van terrein terdeë geniet.

Malinda D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda D

Aanvaarbaar vir ons gewees.

Ek voel die geld wat ons per dag betaal het is nie die moeite werd nie.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabie-weg R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YjdmZWUyLWY0OTEtNDRmNi1hNWM3LWE3MGI5N2U0YzAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R536, Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.044611 31.09297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang