Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjimaka

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ralph C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly, veilig, rustig en stil. Ons het heerlik gebly by Tjimaka. Dit is ideaal geleë. Die bestuur was puik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die mense is oulik en die plek is só lekker. Ek hou baie van die plek. Die mense by Tjimaka was vriendelik. Daar is so baie aktiwiteite om te doen in Hazyview. Die verblyf het ook 'n lekker swembad. Mens kan gaan stap en fietsry. Dit was rêrig lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy V
1 nag
4.0
Jul 2024

Vriendelike diens, goeie ligging. Netjies, vriendelik, dalk bietjie duur vir eenheid per nag. Geen WiFi, eenheid badkamer kort aandag, gasstoof het nie gewerk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Suzette B
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Heerlike ruskans. Wonderlike omgewing veral vir voëls kyk. Almal op die plaas is baie vriendelik. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2022

Baie netjies, skoon en het alles wat mens nodig het. Lekker groot grasperk vir kinders om op te speel, swembad beskikbaar en naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Heerlike, rustige plaasatmosfeer. Dit was sowaar 'n vreugde om daar te bly. Netjies en baie skoon. Sal weer by Tjimaka gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mark G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2022

Eienaar loop ekstra myl! Eienaar het uit haar pad gegaan om ons gemoedsrus te gee nadat my voertuig in Sabie beroof is. Het mense gereël om op die eiendom te kom bly aangesien ons die enigste gaste was en maar onveilig gevoel het na die vorige aand se drama.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alison K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Cottage was very nice, all the kitchen utensils were available. Close enough to the Kruger Park and Hazyview.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doret F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ek en my dogter en haar twee kinders het hier oorgebly vir 'n avontuur vakansie. Hierdie eienaar is die beste! Ons is met ope arms ontvang en het sy meer vir ons gedoen as wat ons ooit kon verwag het! Ek beplan alreeds om weer volgende jaar Julie terug te keer. Duisend duisend dankies vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Dreams are made of Tjimaka! Tjimaka is all you need. Perfect for a couple break away and a small group. We will definitely be returning ASAP. It's a place of dreams. Thank you Tjimaka, for the lovely hide away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Etly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabie-weg R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YjdmZWUyLWY0OTEtNDRmNi1hNWM3LWE3MGI5N2U0YzAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R536, Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.044611 31.09297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang