Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tkabies Self Catering

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dawie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker, sal weer daar bly in die toekoms. Ons het baie lekker gebly, dit is 'n oulike plek en die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker huisie, netjies en stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Very modern chalets with very friendly hosts. The chalets were very clean and modern. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
1 nag
5.0
Jun 2024

Ontspannend. Baie pragtige omgewing en gerieflike verblyf. Die bed het lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fabulous. Ja, kon nie beter gedoen het met my vinnige keuse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige, netjiese, goed ingerigte kampeerplek. Dorien die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak ons het alles wat nodig is. Baie netjiese, goed versorgde mooi kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy-marie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Vriendelik en rustig. Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om in 'n netjiese, skoon fasiliteit af te pak. Die huisie het alles in wat benodig word. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rehet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker om na 'n lang dag in 'n lekker netjiese, ruim plekkie onder groot skadubome te kan bly. Net loadshedding wat alles vir almal ongemaklik maak. Dit was baie warm en krag was twee keer af terwyl on daar was. Vroegaand en laatnag. Lugreëling kan dan nie werk nie. 'n Waaier sal dinge baie vergemaklik het. Maar andersins 'n fantastiese plek en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack H
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Good for an overnight stay, as long as you don't mind being next to a very busy, noisy road; the noise of the vehicles disturbs one's sleep. The owners are friendly, ablutions very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlike verblyf. Huis weg van die huis! Heerlike verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dorien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat Keimoes, N14 na kakamas, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e7fb15c90eb2a52c4f2b06891b2ea51cef7a199adf2c22d13cb4a7db110fb3ceb9f928770279eebfcee872a95bccc5d9cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Main Road Keimoes N14 to Kakamas 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.705187562614 20.906354784965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang