Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tkabies Self Catering

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat Keimoes, N14 na kakamas, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tkabies Self Catering is die ideale oornagplek in Keimoes. Dit bied 'n rustieke selfsorg-ervaring aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 2 selfsorgkothuise met privaat badkamers gebied. Elke kothuis het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gedurende die oestyd tussen Januarie en Maart is druiwe en rosyne op die perseel te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dawie P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal weer daar bly in die toekoms. Ons het baie lekker gebly, dit is 'n oulike plek en die eienaar is baie vriendelik.
Aug 2024
Stephan D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker huisie, netjies en stil. Sien sterre.
Jul 2024
Raymond S
Gesin met klein kinders
5.0
Very modern chalets with very friendly hosts. The chalets were very clean and modern. The host was very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Adéle B
5.0
Ontspannend. Baie pragtige omgewing en gerieflike verblyf. Die bed het lekker geslaap!
Jun 2024
Sharon I
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Ja, kon nie beter gedoen het met my vinnige keuse nie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dorien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat Keimoes, N14 na kakamas, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tkabies Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat Keimoes, N14 na kakamas, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e7fb15c90eb2a52c4f2b06891b2ea51cef7a199adf2c22d13cb4a7db110fb3ceb9f928770279eebfcee872a95bccc5d9cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Main Road Keimoes N14 to Kakamas 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.705187562614 20.906354784965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang