Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TO Strand Vakansieoord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Henryett B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike vakansie bestemming. Oulike oord. Sal net bietjie meer aandag gee aan restaurant tye (later oop bly) en kiosk voorraad (meer verskeidenheid van kruideniers en lekkernye) (’n soft serve roomys sou ook aanwins wees).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

A very pleasant location. Well-maintained and clean facilities, beautiful surroundings, and the added bonus of a friendly resident cat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Stil, veilige strand en akkommodasie. TO Strand Vakansieoord, was vir seker een van die lekkerste vakansieoorde waar ons nog gebly het. Dit is gesinsvriendelik, ons kinders het rondgehardloop, saam met ander kinders gespeel, geswem en see toe gegaan. Dit is 'n veilige omgewing, stil, jy kan strand toe loop, daar is 'n winkeltjie en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Heerlik. Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die huisie se onderhoud is egter swak, tenspyte van hoe oud hy is.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno J
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Restaurant het heerlike etes. Baie gerieflik. Mens kon lekker rus. Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie veilig ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
Kort verblyf
3.0
Jul 2023

Vriendelike personeel en sekuriteit. Was 'n heerlike ervaring!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nicky B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

What a lovely, well-organized resort. The children's holiday program, run by Amy, was phenomenal. Fantastic holiday program for the kids. Very clean ablutions. Very safe with the people at the gates and the wristbands. Felt safe on the beach- Lifeguards. Fantastic resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Kinders was besig en ons het lekker ontspan. Strand mooi skoon en heerlik om vis te vang ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wernher C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Dit was baie netjies en skoon. Alles is loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie rustig, goeie wegbreek om te rus. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1123 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouth-laan 1299, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOGFlNzZhLTFjYmYtNDg3My05M2IyLTExNjE3YzI3NDMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R318 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1299 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -31.031426307882 30.235598966281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang