Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TO Strand Vakansieoord

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir TO Strand Vakansieoord
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henryett B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henryett B

Heerlike vakansie bestemming.

Oulike oord. Sal net bietjie meer aandag gee aan restaurant tye (later oop bly) en kiosk voorraad (meer verskeidenheid van kruideniers en lekkernye) (’n soft serve roomys sou ook aanwins wees).

Charlie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie L

A very pleasant location.

Well-maintained and clean facilities, beautiful surroundings, and the added bonus of a friendly resident cat!

Nadia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Stil, veilige strand en akkommodasie.

TO Strand Vakansieoord, was vir seker een van die lekkerste vakansieoorde waar ons nog gebly het. Dit is gesinsvriendelik, ons kinders het rondgehardloop, saam met ander kinders gespeel, geswem en see toe gegaan. Dit is 'n veilige omgewing, stil, jy kan strand toe loop, daar is 'n winkeltjie en restaurant.

Liesel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel S

Heerlik.

Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die huisie se onderhoud is egter swak, tenspyte van hoe oud hy is.

Arno J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J

Restaurant het heerlike etes. Baie gerieflik. Mens kon lekker rus.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie veilig ook.

Chanel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel D

Vriendelike personeel en sekuriteit.

Was 'n heerlike ervaring!

Nicky B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

What a lovely, well-organized resort. The children's holiday program, run by Amy, was phenomenal.

Fantastic holiday program for the kids. Very clean ablutions. Very safe with the people at the gates and the wristbands. Felt safe on the beach- Lifeguards. Fantastic resort.

Jolandi D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi D

Kinders was besig en ons het lekker ontspan.

Strand mooi skoon en heerlik om vis te vang ook.

Wernher C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernher C

Dit was baie netjies en skoon.

Alles is loopafstand.

Denise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Baie rustig, goeie wegbreek om te rus.

Baie veilig.

Marius V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Very peaceful.

We got one of the last units available. Some upkeep was needed.

Griselda J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Griselda J

Fairytale holiday.

Very beautiful area.

Elena P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena P

Great stay.

Will go back for sure.

Christiaan P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P

Dit was 'n "pleasantly surprised" wegbreuk. Ons het dit terdeë geniet!

Skoon, ruim, puik, nommer 1.

Hannes H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H

Baie aangename ervaring.

Ons hele gesin het dit baie geniet. Ons het gekamp maar as gevolg van verwagte reën het ons in 'n chalet oorgeslaap die laaste aand van ons verblyf. Albei was uitstekend. Die aktiwiteite wat vir die jongspan aangebied is, is ook baie goed. Ek sal dit aanbeveel vir enige gesin wat bietjie wil wegbreek.

Hansie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V

Beste plek ooit vir kinders en ook volwassenes wat hou van die see.

Lekker naby die strand (loopafstand). Kinders geniet die swem en ook die aktiwiteite wat plaasvind van dag tot dag.

Juanita S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Onvergeetlik lekker.

Ons het heerlik gebly by julle. Die eenheid was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Maureen F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen F

Teleurstellend

Ons eenheid is vir seker nie vars skoongemaak voordat ons ingeklok het nie. Ek kan sien dat dit sekerlik skoongemaak is voor dit, maar dit was stowwerig en die kombuis en agter die mikrogolfoond en vloer was vol miere wat nie net 'n dag daar was nie. Die eetgerei ens in die kombuis was ook nie goed skoongemaak nie. Ek sal nie weer daar gaan vakansie hou nie.

Bianca M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Heerlik ontspannend!

Baie vriendelike mense en 'n rustige plek vir familievakansie met klein kids.

Louise P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Skoon, netjies, rustig, veilig en vriendelike personeel. Sal beslis eendag weer TO Strand Vakansieoord besoek.

Sien sterre.

Amanda C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

The best sea holiday ever!

We had a wonderful holiday at TO strand. The cleanliness of the bathrooms and everything else was fantastic. We enjoyed the activities provided as well as the area and all its tourist attractions. Thanks for a great holiday.

Waldo V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V

Ongelooflik!

Net een probleem, vakansie was te kort. Alles is mooi skoon en netjies. Baie vriedelike diens. Strand is uiters mooi en skoon. En baie lekker vir swem. Maak net seker alle kosse toe vir die apies. Hulle kan so nou en dan pestig raak. Baie dankie TO Strand Vakansieoord vir 'n ongelooflike vakansie. Sal julle beslis weer en weer en weer sien.

Dries C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C

Baie rustig en netjies, alles was daar.

Ideale bestemming om te rus en ook naby aan baie doendinge.

Riaan R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Nice holiday place.

The facilitators that kept kids busy for while was great. We all had such a good time and the service from the personnel was awesome!

Duberette L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duberette L

Heerlik.

Was baie lekker en sal beslis weer gaan.

Annessta K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annessta K

Baie rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly. Dit is 'n lekker kamp vir die hele gesin. Ons was buite seisoen dus was die kamp baie stil maar dit is hoe ek en my ma dit verkies. Sal beslis TO Strand aanbeveel.

Bert L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert L

Lekker gebly en ablusies en staanplekke is skoon en netjies.

Ons het die tyd regtig geniet en die oord is lekker naby aan die see.

Hanelie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie K

Pragtige en rustig omgewing.

Met aankoms baie vriendelik ontvang. Verblyf was aangenaam en strand is loopafstand gewees. Eenheid netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Elmarie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Fantastiese vakansieplek vol vermaak vir die tieners en kinders.

So beïndruk. Skoonste ablusie wat ek al ooit beleef het. Ons het reeds weer bespreek vir 2018. Ons kom verseker weer!

Annie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Baie lekker en badkamers was silwerskoon!

Sal def weer soontoe gaan! Badkamers silwerskoon en kampeerterrein was ook baie netjies!

Simone V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

What an awesome place.

Lovely setting, walking distance from the ocean, lovely pool.

Vanaf
Vanaf R318
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1123 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouth-laan 1299, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOGFlNzZhLTFjYmYtNDg3My05M2IyLTExNjE3YzI3NDMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R318 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1299 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -31.031426307882 30.235598966281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang