Toad Hall Cottages
Beskrywing
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n elektriese kombers en 'n badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die slaapkamer en sitarea het waaiers. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis het 'n kaggel met glas voor dit en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en daar is ook 'n verwelkomingskinkbord met tee, koffie, koekies, suiker en melk. Vuurmaakhout word vir die kaggel voorsien. Die tuin is omhein vir honde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toad Hall Cottages het 'n permanente midweeksaanbod, bespreek 4 nagte - Maandag tot Donderdagaand en betaal slegs 50% van die vierde aand.
Nie van toepassing tydens spitsseisoen nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n elektriese kombers en 'n badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die slaapkamer en sitarea het waaiers. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis het 'n oop kaggel en 'n TV met DStv Ultra. Die kothuis het 'n onderdakstoep met buitemeubels, draagbare braaigeriewe en 'n Jetmaster-braai. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en daar is ook 'n verwelkomingskinkbord met tee, koffie, koekies, suiker en melk. Vuurmaakhout word vir die kaggel voorsien. Die tuin is omhein vir honde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toad Hall Cottages het 'n permanente midweeksaanbod, bespreek 4 nagte - Maandag tot Donderdagaand en betaal slegs 50% van die vierde aand.
Nie van toepassing tydens spitsseisoen nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elke bed het 'n elektriese kombers en daar is waaiers in die slaapkamers en sitarea. Die kothuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis het 'n oop kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en daar is ook 'n verwelkomingskinkbord met tee, koffie, koekies, suiker en melk. Vuurmaakhout word vir die kaggel voorsien. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toad Hall Cottages het 'n permanente midweeksaanbod, bespreek 4 nagte - Maandag tot Donderdagaand en betaal slegs 50% van die vierde aand.
Nie van toepassing tydens spitsseisoen nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke bed het 'n elektriese kombers en daar is waaiers in die slaapkamers en in die sitkamer. Die kothuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die kothuis het 'n oop kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het 'n onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, asook 'n skinkbord met tee, koffie, beskuit, suiker en melk. Hout word ook vir die kaggel voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toad Hall Cottages het 'n permanente midweeksaanbod, bespreek 4 nagte - Maandag tot Donderdagaand en betaal slegs 50% van die vierde aand.
Nie van toepassing tydens spitsseisoen nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 5 is langs die eienaar se huis. Dit het aparte ingange en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 onder is en koningingrootte-beddens het, en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Een van die slaapkamers is op die boonste verdieping in die solder en dit het 'n badkamer, kombuis, sitarea, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n koningingrootte-bed. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n onderdakbraai-area, buitemeubels en 'n Weber. Die braai-area word via 'n spiraaltrap binne bereik en daar is 'n buitetrap na 'n privaat ingang en 'n dek met 'n uitsig en meubels. Daar is 2 sitareas, een met 'n gaskaggel en een met 'n houtkaggel, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Kothuis 5 is geskik vir troeteldiere, maar die solder is nie geskik vir troeteldiere nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toad Hall Cottages het 'n permanente midweeksaanbod, bespreek 4 nagte - Maandag tot Donderdagaand en betaal slegs 50% van die vierde aand.
Nie van toepassing tydens spitsseisoen nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodcarb-weg D2077, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang