Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toad Hall Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodcarb-weg D2077, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Toad Hall Self-catering Cottages is op 'n 10 ha-eiendom in 'n afgesonderde landelike omgewing met 'n uitsig oor die skilderagtige Caversham-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Toad Hall Self-catering Cottages is 8,2 km vanaf Piggly Wiggly Restaurant en Caversham Mill Restaurant.

Gemaklike verblyf word in 5 losstaande selfsorg-kothuise gebied, elk met 'n stoep met sitplek en braaigeriewe, lieflike uitsig en 'n eie tuin. Die tuine is omhein en is troeteldiervriendelik. Die groter 3 kothuise het elk 2 en suite-slaapkamers, 'n leef- en eetarea met 'n kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis. Die 1 kleiner kothuis het elk 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n leef- en eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kothuis het WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. 'n Skinkbord met tee, koffie, suiker, beskuit en melk word voorsien. Alle linne en badhanddoeke, tesame met vuurmaakhout vir die oop kaggel, word voorsien. Elke kothuis het 'n motorafdak.

Die stoepe het uitsigte oor tuine wat klein tot medium-grootte bokke lok en 'n verskeidenheid bome wat voëllewe lok. Voetslaan kan in die bos en in die vallei geniet word.

Die selfsorgkothuise is gerieflik in die hartjie van die Midlands Meander geleë wat die geleentheid vir die verkenning van plaaslike kuns, winkels en eetplekke bied. Watersport en staptogte is naby die Midmardam beskikbaar en die dam is vir die Midmarmyl bekend. Toad Hall is die ideale ligging vir ouers met studente by skole soos Michaelhouse, Hilton, St Anne's en ander skole.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Woodcarb-weg D2077, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Toad Hall Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodcarb-weg D2077, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e1126c3eedeee74cbf41117ee7fa5e54864818f3484824a3904b3265763eb7e76ad16ebce31e22905427a7f5cd972409f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Woodcarb Road D2077 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.422551314433 30.122835338116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang